Mountain View Guesthouse
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hospitaalstraat 3, Loeriesfontein, 8185, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 500 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Mountain View Guesthouse is 'n bekoorlike vakansiehuis in Loeriesfontein en bied gerieflike selfsorgverblyf naby die Fred Turner Museum en die kokerboomwoud. Hierdie huis is ideaal vir 'n familie of 'n groep vriende wat op soek is na vakansieverblyf.
Die huis beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers sowel as 'n aparte toilet en bied slaapplek aan 8 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed en daar is 'n dubbelbed in die derde slaapkamer. Die vierde slaapkamer het 'n enkelbed. Gaste in hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die etenstafel skei die kombuis en die leefarea en het sitplek vir tot 12 gaste. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Verder het die huis 'n stoep met sitplek en braaigeriewe.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
Dienste
- Internet koppeling
- Diens op aanvraag
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Elektriese kombers
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Klaas Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 3
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- Hospitaalstraat 3, Loeriesfontein, 8185, Noord-Kaap
- Gaste dink Mountain View Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Loeriesfontein Noord-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hospitaalstraat 3, Loeriesfontein, 8185, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom