+29
Selfsorg in Prins Albert

Mountain View House

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Elize S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2026

Ontspannend en gerieflik. Alles was puik, goeie stylvolle dekor. Geen clutter. Baie skoon en netjies en baie goed toegerus. Lekker buitestoep om op te kuier. 2 paartjies kan baie lekker saam kuier. Die swembadjies is ook 'n groot pluspunt. Stil area, maar naby genoeg as jy wou dorp toe gaan. Kan die plaaslike slaghuis op dorp ook hoogs aanbeveel vir goeie kwaliteit vleis en diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heinrich S
1 nag
5.0
Jan 2026

It was very clean and nice. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christelle
Mountain View House
Great review! Thank you, Heinrich. You're most welcome here again.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Christelle Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 349

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek

3 Devenish Street, Prince Albert, 6932, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9a3bb00705753316eea21b979de8186bae5693986ddbb3871b97bb344c43467b6d5f0abf5a448093aafe1d2ff30b4328da6c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag, vir 4 mense 2 5 1 5 3 Devenish Street Prince Albert 6932 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.216366 22.0322902

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang