Mountain View House
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Devenish Street, Prince Albert, 6932, Wes-Kaap
- Vanaf R3 000 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Mountain View House is 'n vakansiehuis in Prins Albert, 'n dorp aan die voet van die Swartberge in die Wes-Kaap, omring deur wingerde, vrugteboorde en olyfplase.
Die huis bestaan uit 2 slaapkamers met lugversorging en 2 badkamers, wat slaapplek bied vir 4 gaste. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met beide 'n bad en 'n stort.
Die oopplan-leefruimte beskik oor 'n eetkamertafel met sitplek vir 6 en 'n sitkamer met 'n kaggel, TV met DStv en gemaklike sitplek. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, broodrooster, skottelgoedwasser, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.
Stap van die sitkamer af na die noordoostelike patio, wat uitkyk oor die welige, privaat tuin en braaigeriewe. Gaste sal ook toegang hê tot gratis WiFi en veilige parkering.
Ideaal geleë aan die stil rand van die dorp, bied hierdie stylvolle huis pragtige uitsigte oor die majestueuse Swartberge. Geniet volkome rustigheid en afsondering terwyl u binne 'n kort, aangename stap van Prins Albert se hoofstraat, bekende restaurante en bekoorlike dorpsbesienswaardighede bly.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Christelle Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 341
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 3 Devenish Street, Prince Albert, 6932, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Devenish Street, Prince Albert, 6932, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang