Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mountain View Inn

Protea (Kamer 1)
Vanaf
Vanaf R720
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 5 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie oopplan-eenheid het ’n dubbelbed, 1 enkelbed en ’n stapelbed, sowel as ’n en suite-badkamer met ’n stort. Die dubbelbed-area en die badkamer is gedeeltelik geskei van die area met enkelbeddens. Die eenheid het ’n kombuisie met ’n klein stoof-oond, yskas, mikrogolfoond, potte, eetgerei en breekware. Die Protea en Nguni kamers is langs mekaar en deel ’n gemeenskaplike, publieke sitarea en braai-area wat deur enige gaste by Mountain View Inn gebruik kan word.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 5 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Huisreëls

Enige addisionele items soos wasgoed, pendelritte, uitstappies, ens. word nie by die basistarief ingesluit nie.
Die eenhede is troeteldiervriendelik indien dit vooraf gereël word.

Inkloktyd is streng tussen 14:00 en 19:00. Uitkloktyd is streng nie later as 10:00 op die die dag van vertrek nie. Hierdie is om seker te maak dat die kamer betyds vir nuwe aankomste voorberei kan word. Indien gaste vroeër inklok of later uitklok, sal die halfdagtarief direk aan Mountain View Inn betaal moet word.

Breekskade-/verlies-/diefstaldeposito:
Veral in die geval van die bogenoemde (kook in kamers) en oor die algemeen, mag daar ’n terugbetaalbare EFT-deposito van R1000 minimum een dag voor aankoms betaal versoek word. Terugbetalings word deur EFT gedoen na gaste se rekening binne 7 dae na vertrek. Geen kontantterugbetalings sal plaasvind nie. Groepstariewe/-fooie en voorwaardes mag verskil en sal apart kwoteer word.
Alle verlore items soos sleutels, komberse, kussings, breekskade in die kamers, meubels, versierings, sagte meubilering, heinings en tuine sal teen ekstra koste aan gaste wees. Geen onderhandeling oor breek of skade sal toegelaat word tensy gaste dit binne 1 uur vandat hulle ingeklok het aanmeld nie. Indien die waarde van verlies of skade meer is as die deposito sal hierdie bedrag deur gaste betaal moet word aan Mountain View Inn binne 7 dae vandat die faktuur na vertrek ontvang is.

Rook:
Rook word nie in die woonstelle toegelaat nie. Rook word op die dekarea en in die tuine/buite toegelaat.

Selfsorg:
Aangesien Mountain View Inn ’n selfsorginstansie is, onthou asb. om eie badhanddoeke en swemhanddoeke, sowel as badkamergoed, inkopies, ens. saam te bring.
Skoonmaakdienste kan vooraf gereël word teen ’n ekstra daaglikse tarief en word direk aan Mountain View Inn betaal.

Parkeerplek/toegang/geraas:
Slegs 1 voertuig word per kamer toegelaat en parkering is op eie risiko.
Indien meer as 1 voertuig saamgebring moet word, doen asb. navraag oor die beskikbaarheid van parkeerplek.
Een stel sleutels word per kamer voorsien. Die koste om sleutels te vervang indien dit verloor/nie terugebesorg word nie is R150.
Kamers moet gesluit word, vensters toegemaak en sleutels terugbesorg word voor vertrek.
Geen buitebesoekers word sonder toestemming toegelaat nie. Ons aanvaar nie enige verantwoordelikheid vir verlies of skade nie. Gaste moet ten alle tye bedagsaam wees teenoor ander gaste.

Sekuriteit en stoorplek:
Alhoewel die instansie redelike stappe neem om die veiligheid en sekuriteit van gaste te verseker, lê die finale verantwoordelikheid vir veiligheid en sekuriteit by gaste.
Hou asb. kamers gesluit wanneer dit nie gebruik word nie en beskerm alle waardevolle items.
Die hoofingang na die parkeerarea by Mountain View Inn word in die aande gesluit en vroeg in die oggende weer oopgemaak. Indien jy nie op die eiendom voor 21:00 in die aande is nie of vroeër as 07:00-08:00 in die oggende gaan, tref asb. reëlings met die eienaar.

Braaigeriewe en gemeenskaplike areas:
Daar is gemeenskaplike areas by Mountain View Inn en gaste moet asb. bedagsaam wees teenoor ander gaste wanneer dit gebruik word. Alle areas word op eie risiko gebruik en kinders moet altyd onder ouer-toesig wees. Wees asb. bedagsaam wanneer dit by geraasvlakke kom. Geen harde musiek word na 21:00 toegelaat nie tensy daar met ander gaste gereël word en met toestemming van die eienaar nie.

Persoonlike gedrag van gaste:
Probleme wat verband hou met middelmisbruik soos dwelms en alkohol sal nie geduld word nie.
Ons vra dat gaste die buurt, bure en ander gaste respekteer.

Loodgieterswerk/elektrisiteit/krag/water/gas en omgewing:
Wees asb. bedagsaam wanneer pype, gas en elektronika gebruik word. Ons werk op ’n septiese tenk sisteem - moet asb. nie vreemde objekte by die drein afspoel nie. Gaste sal verantwoordelik wees vir enige koste of skade indien dit gebeur. Sit asb. meeste ligte af wanneer jy nie in ’n kamer is nie en maak seker die ligte buite jou woonstel is in die oggende afgeskakel.
Ons werk op ’n gravitasievoer-watersisteem - gebruik water asb. spaarsamige aangesien hierdie ’n gebied met ’n waterskaarste en waterbeperkings is. Indien die waterdruk laag is, draai asb. die krane toe en wag ’n paar minute sodat die gravitasievoer kan regkom en water na die pyplyne kan teruggaan.

Gaste moet asb. die natuurlike omgewing en wildlewe respekteer en nie rommel strooi of die natuur steur nie. Indien daar gebruik gemaak word van ’n gasstoof, maak asb. seker om die gas op die stoof reg af te sit, sowel as die gasbottel. Indien jy onseker is oor hoe om die gasstoof te gebruik of hulp nodig het, konsulteer asb. die eienaar so gou as moontlik.

Gevaarlike items/middele:
Geen vuurwerke, gevaarlike middele/items of wapens word op die eiendom toegelaat nie.

Verlies of skade aan die instansie se eiendom:
Gaste is verantwoordelik vir enige skade of verlies (behalwe a.g.v. gebruik) aan die eiendom of instansie.

Algemene ongeskiktheid:
Die instansie, werknemers, verteenwoordigers subkontrakteurs, agente en suksessors kan nie verantwoordelik gehou word indien enige van die volgende gebeure ons nie toelaat om ons verantwoordelikheid teenoor gaste uit te voer nie. Ons sal redelik stappe neem om steuring te minimaliseer en ongemak aan gaste te minimaliseer onder hierdie omstandighede:
Onverwagse onderbrekings van elektrisiteit, water, riool na en van die instansie se eiendom.
Industriële aksie, burgerlike opstand of kriminele aktiwiteit.
Brande, vries, insakking of enige ander groot gebeurtenis.
Regering en munisipaliteit se plaaslike diens, opgradering en aksies.
Beperkte/onvoorspelbare selfoonsein of internetkonnektiwiteit.

Reg van toegang is van toepassing.
Betree en gebruik die perseel en geriewe op eie risiko.
Neem asb. kennis dat die vloere glad is wanneer dit nat is.

Beperking aan verantwoordelikheid:
Die maksimum verantwoordelikheid van die instansie vir enige gebeurtenis of toestand wat gaste dalk mag eis is beperk tot die waarde van 1 dag se verblyf.

Vrywaring
Neem asb. kennis dat jy die Mountain View Inn- Port St. Johns-perseel op eie risiko betree. Die eienaars en/of hulle werknemers is nie verantwoordelik vir enige besering/dood van enige persoon, deur nalatigheid of nie, of vir die verlies of skade aan eiendom deur diefstal of enige ander rede nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 35%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 5%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 2 / 3 (SR / MR)
Vanaf
Vanaf R720
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie oopplan-eenheid het ’n dubbelbed, stapelbed en ’n private badkamer met ’n stort, toilet en wasbak, Die Nguni, pondo en Aloe kamers het elk ’n yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe en het toegang tot ’n gemeenskaplikek kombuis wat goed toegerus us met ’n verskeidenheid potte, panne, eetgerei, breekware, kooktoerusting, gasstoewe en ’n mikrogolf. In gevalle waar gaste meer privaatheid verkies kan dit deur vooraf bespreking gereël word dat kook binne die eenheid mag plaasvind indien meer as 2 van die bogenoemde eenhede uitbespreek is oor dieselfde tydperk. Die Protea en Nguni kamers is langs mekaar en deel ’n gemeenskaplike, publieke sitarea en braai-area wat deur Mountain View Inn-gaste gebruik kan word.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed Stapelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xDubbelbed
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Huisreëls

Enige addisionele items soos wasgoed, pendelritte, uitstappies, ens. word nie by die basistarief ingesluit nie.
Die eenhede is troeteldiervriendelik indien dit vooraf gereël word.

Inkloktyd is streng tussen 14:00 en 19:00. Uitkloktyd is streng nie later as 10:00 op die die dag van vertrek nie. Hierdie is om seker te maak dat die kamer betyds vir nuwe aankomste voorberei kan word. Indien gaste vroeër inklok of later uitklok, sal die halfdagtarief direk aan Mountain View Inn betaal moet word.

Breekskade-/verlies-/diefstaldeposito:
Veral in die geval van die bogenoemde (kook in kamers) en oor die algemeen, mag daar ’n terugbetaalbare EFT-deposito van R1000 minimum een dag voor aankoms betaal versoek word. Terugbetalings word deur EFT gedoen na gaste se rekening binne 7 dae na vertrek. Geen kontantterugbetalings sal plaasvind nie. Groepstariewe/-fooie en voorwaardes mag verskil en sal apart kwoteer word.
Alle verlore items soos sleutels, komberse, kussings, breekskade in die kamers, meubels, versierings, sagte meubilering, heinings en tuine sal teen ekstra koste aan gaste wees. Geen onderhandeling oor breek of skade sal toegelaat word tensy gaste dit binne 1 uur vandat hulle ingeklok het aanmeld nie. Indien die waarde van verlies of skade meer is as die deposito sal hierdie bedrag deur gaste betaal moet word aan Mountain View Inn binne 7 dae vandat die faktuur na vertrek ontvang is.

Rook:
Rook word nie in die woonstelle toegelaat nie. Rook word op die dekarea en in die tuine/buite toegelaat.

Selfsorg:
Aangesien Mountain View Inn ’n selfsorginstansie is, onthou asb. om eie badhanddoeke en swemhanddoeke, sowel as badkamergoed, inkopies, ens. saam te bring.
Skoonmaakdienste kan vooraf gereël word teen ’n ekstra daaglikse tarief en word direk aan Mountain View Inn betaal.

Parkeerplek/toegang/geraas:
Slegs 1 voertuig word per kamer toegelaat en parkering is op eie risiko.
Indien meer as 1 voertuig saamgebring moet word, doen asb. navraag oor die beskikbaarheid van parkeerplek.
Een stel sleutels word per kamer voorsien. Die koste om sleutels te vervang indien dit verloor/nie terugebesorg word nie is R150.
Kamers moet gesluit word, vensters toegemaak en sleutels terugbesorg word voor vertrek.
Geen buitebesoekers word sonder toestemming toegelaat nie. Ons aanvaar nie enige verantwoordelikheid vir verlies of skade nie. Gaste moet ten alle tye bedagsaam wees teenoor ander gaste.

Sekuriteit en stoorplek:
Alhoewel die instansie redelike stappe neem om die veiligheid en sekuriteit van gaste te verseker, lê die finale verantwoordelikheid vir veiligheid en sekuriteit by gaste.
Hou asb. kamers gesluit wanneer dit nie gebruik word nie en beskerm alle waardevolle items.
Die hoofingang na die parkeerarea by Mountain View Inn word in die aande gesluit en vroeg in die oggende weer oopgemaak. Indien jy nie op die eiendom voor 21:00 in die aande is nie of vroeër as 07:00-08:00 in die oggende gaan, tref asb. reëlings met die eienaar.

Braaigeriewe en gemeenskaplike areas:
Daar is gemeenskaplike areas by Mountain View Inn en gaste moet asb. bedagsaam wees teenoor ander gaste wanneer dit gebruik word. Alle areas word op eie risiko gebruik en kinders moet altyd onder ouer-toesig wees. Wees asb. bedagsaam wanneer dit by geraasvlakke kom. Geen harde musiek word na 21:00 toegelaat nie tensy daar met ander gaste gereël word en met toestemming van die eienaar nie.

Persoonlike gedrag van gaste:
Probleme wat verband hou met middelmisbruik soos dwelms en alkohol sal nie geduld word nie.
Ons vra dat gaste die buurt, bure en ander gaste respekteer.

Loodgieterswerk/elektrisiteit/krag/water/gas en omgewing:
Wees asb. bedagsaam wanneer pype, gas en elektronika gebruik word. Ons werk op ’n septiese tenk sisteem - moet asb. nie vreemde objekte by die drein afspoel nie. Gaste sal verantwoordelik wees vir enige koste of skade indien dit gebeur. Sit asb. meeste ligte af wanneer jy nie in ’n kamer is nie en maak seker die ligte buite jou woonstel is in die oggende afgeskakel.
Ons werk op ’n gravitasievoer-watersisteem - gebruik water asb. spaarsamige aangesien hierdie ’n gebied met ’n waterskaarste en waterbeperkings is. Indien die waterdruk laag is, draai asb. die krane toe en wag ’n paar minute sodat die gravitasievoer kan regkom en water na die pyplyne kan teruggaan.

Gaste moet asb. die natuurlike omgewing en wildlewe respekteer en nie rommel strooi of die natuur steur nie. Indien daar gebruik gemaak word van ’n gasstoof, maak asb. seker om die gas op die stoof reg af te sit, sowel as die gasbottel. Indien jy onseker is oor hoe om die gasstoof te gebruik of hulp nodig het, konsulteer asb. die eienaar so gou as moontlik.

Gevaarlike items/middele:
Geen vuurwerke, gevaarlike middele/items of wapens word op die eiendom toegelaat nie.

Verlies of skade aan die instansie se eiendom:
Gaste is verantwoordelik vir enige skade of verlies (behalwe a.g.v. gebruik) aan die eiendom of instansie.

Algemene ongeskiktheid:
Die instansie, werknemers, verteenwoordigers subkontrakteurs, agente en suksessors kan nie verantwoordelik gehou word indien enige van die volgende gebeure ons nie toelaat om ons verantwoordelikheid teenoor gaste uit te voer nie. Ons sal redelik stappe neem om steuring te minimaliseer en ongemak aan gaste te minimaliseer onder hierdie omstandighede:
Onverwagse onderbrekings van elektrisiteit, water, riool na en van die instansie se eiendom.
Industriële aksie, burgerlike opstand of kriminele aktiwiteit.
Brande, vries, insakking of enige ander groot gebeurtenis.
Regering en munisipaliteit se plaaslike diens, opgradering en aksies.
Beperkte/onvoorspelbare selfoonsein of internetkonnektiwiteit.

Reg van toegang is van toepassing.
Betree en gebruik die perseel en geriewe op eie risiko.
Neem asb. kennis dat die vloere glad is wanneer dit nat is.

Beperking aan verantwoordelikheid:
Die maksimum verantwoordelikheid van die instansie vir enige gebeurtenis of toestand wat gaste dalk mag eis is beperk tot die waarde van 1 dag se verblyf.

Vrywaring
Neem asb. kennis dat jy die Mountain View Inn- Port St. Johns-perseel op eie risiko betree. Die eienaars en/of hulle werknemers is nie verantwoordelik vir enige besering/dood van enige persoon, deur nalatigheid of nie, of vir die verlies of skade aan eiendom deur diefstal of enige ander rede nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 35%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 5%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Pondo (Kamer 3)
Vanaf
Vanaf R720
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 5 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie oopplan-eenheid het ’n dubbelbed, stapelbed en ’n privaat badkamer met ’n stort, toilet en wasbak. ’n Ekstra enkelbed/matras kan ook voorsien word. Die Nguni, pondo en Aloe kamers het elk ’n yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe en het toegang tot ’n gemeenskaplikek kombuis wat goed toegerus us met ’n verskeidenheid potte, panne, eetgerei, breekware, kooktoerusting, gasstoewe en ’n mikrogolf. Daar is ’n braaier en opwasarea buite die Pondo-kamer.

Aloe (Kamer 4)
Vanaf
Vanaf R720
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie oopplan-eenheid het ’n dubbelbed en ’n en suite-badkamer met ’n stort, toilet en wasbak. Die Nguni, pondo en Aloe kamers het elk ’n yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe en het toegang tot ’n gemeenskaplikek kombuis wat goed toegerus us met ’n verskeidenheid potte, panne, eetgerei, breekware, kooktoerusting, gasstoewe en ’n mikrogolf. In gevalle waar gaste meer privaatheid verkies kan dit deur vooraf bespreking gereël word dat kook binne die eenheid mag plaasvind indien meer as 2 van die bogenoemde eenhede uitbespreek is oor dieselfde tydperk.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone

Intombi (Kamer 5)
Vanaf
Vanaf R720
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Intombi-kamer is ’n meer privaat alleenstaande-eenheid wat apart is van die ander 4 kamers en aan die ander kant van die Mountain View Inn-hoofeiendom is. Dit is steeds baie naby, 30 sekondes se stap, vanaf die ander eenhede. Dit beskik oor ’n dubbelbed en ’n en suite-badkamer met ’n stort, toilet en wasbak. Dit het ’n kombuisie met ’n klein stoof-oond, yskas, potte, eetgerei en breekware.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

'n Ekstra matras of bedjie vir 'n klein kind kan voorsien word teen ekstra R180.

Huisreëls

Enige addisionele items soos wasgoed, pendelritte, uitstappies, ens. word nie by die basistarief ingesluit nie.
Die eenhede is troeteldiervriendelik indien dit vooraf gereël word.

Inkloktyd is streng tussen 14:00 en 19:00. Uitkloktyd is streng nie later as 10:00 op die die dag van vertrek nie. Hierdie is om seker te maak dat die kamer betyds vir nuwe aankomste voorberei kan word. Indien gaste vroeër inklok of later uitklok, sal die halfdagtarief direk aan Mountain View Inn betaal moet word.

Breekskade-/verlies-/diefstaldeposito:
Veral in die geval van die bogenoemde (kook in kamers) en oor die algemeen, mag daar ’n terugbetaalbare EFT-deposito van R1000 minimum een dag voor aankoms betaal versoek word. Terugbetalings word deur EFT gedoen na gaste se rekening binne 7 dae na vertrek. Geen kontantterugbetalings sal plaasvind nie. Groepstariewe/-fooie en voorwaardes mag verskil en sal apart kwoteer word.
Alle verlore items soos sleutels, komberse, kussings, breekskade in die kamers, meubels, versierings, sagte meubilering, heinings en tuine sal teen ekstra koste aan gaste wees. Geen onderhandeling oor breek of skade sal toegelaat word tensy gaste dit binne 1 uur vandat hulle ingeklok het aanmeld nie. Indien die waarde van verlies of skade meer is as die deposito sal hierdie bedrag deur gaste betaal moet word aan Mountain View Inn binne 7 dae vandat die faktuur na vertrek ontvang is.

Rook:
Rook word nie in die woonstelle toegelaat nie. Rook word op die dekarea en in die tuine/buite toegelaat.

Selfsorg:
Aangesien Mountain View Inn ’n selfsorginstansie is, onthou asb. om eie badhanddoeke en swemhanddoeke, sowel as badkamergoed, inkopies, ens. saam te bring.
Skoonmaakdienste kan vooraf gereël word teen ’n ekstra daaglikse tarief en word direk aan Mountain View Inn betaal.

Parkeerplek/toegang/geraas:
Slegs 1 voertuig word per kamer toegelaat en parkering is op eie risiko.
Indien meer as 1 voertuig saamgebring moet word, doen asb. navraag oor die beskikbaarheid van parkeerplek.
Een stel sleutels word per kamer voorsien. Die koste om sleutels te vervang indien dit verloor/nie terugebesorg word nie is R150.
Kamers moet gesluit word, vensters toegemaak en sleutels terugbesorg word voor vertrek.
Geen buitebesoekers word sonder toestemming toegelaat nie. Ons aanvaar nie enige verantwoordelikheid vir verlies of skade nie. Gaste moet ten alle tye bedagsaam wees teenoor ander gaste.

Sekuriteit en stoorplek:
Alhoewel die instansie redelike stappe neem om die veiligheid en sekuriteit van gaste te verseker, lê die finale verantwoordelikheid vir veiligheid en sekuriteit by gaste.
Hou asb. kamers gesluit wanneer dit nie gebruik word nie en beskerm alle waardevolle items.
Die hoofingang na die parkeerarea by Mountain View Inn word in die aande gesluit en vroeg in die oggende weer oopgemaak. Indien jy nie op die eiendom voor 21:00 in die aande is nie of vroeër as 07:00-08:00 in die oggende gaan, tref asb. reëlings met die eienaar.

Braaigeriewe en gemeenskaplike areas:
Daar is gemeenskaplike areas by Mountain View Inn en gaste moet asb. bedagsaam wees teenoor ander gaste wanneer dit gebruik word. Alle areas word op eie risiko gebruik en kinders moet altyd onder ouer-toesig wees. Wees asb. bedagsaam wanneer dit by geraasvlakke kom. Geen harde musiek word na 21:00 toegelaat nie tensy daar met ander gaste gereël word en met toestemming van die eienaar nie.

Persoonlike gedrag van gaste:
Probleme wat verband hou met middelmisbruik soos dwelms en alkohol sal nie geduld word nie.
Ons vra dat gaste die buurt, bure en ander gaste respekteer.

Loodgieterswerk/elektrisiteit/krag/water/gas en omgewing:
Wees asb. bedagsaam wanneer pype, gas en elektronika gebruik word. Ons werk op ’n septiese tenk sisteem - moet asb. nie vreemde objekte by die drein afspoel nie. Gaste sal verantwoordelik wees vir enige koste of skade indien dit gebeur. Sit asb. meeste ligte af wanneer jy nie in ’n kamer is nie en maak seker die ligte buite jou woonstel is in die oggende afgeskakel.
Ons werk op ’n gravitasievoer-watersisteem - gebruik water asb. spaarsamige aangesien hierdie ’n gebied met ’n waterskaarste en waterbeperkings is. Indien die waterdruk laag is, draai asb. die krane toe en wag ’n paar minute sodat die gravitasievoer kan regkom en water na die pyplyne kan teruggaan.

Gaste moet asb. die natuurlike omgewing en wildlewe respekteer en nie rommel strooi of die natuur steur nie. Indien daar gebruik gemaak word van ’n gasstoof, maak asb. seker om die gas op die stoof reg af te sit, sowel as die gasbottel. Indien jy onseker is oor hoe om die gasstoof te gebruik of hulp nodig het, konsulteer asb. die eienaar so gou as moontlik.

Gevaarlike items/middele:
Geen vuurwerke, gevaarlike middele/items of wapens word op die eiendom toegelaat nie.

Verlies of skade aan die instansie se eiendom:
Gaste is verantwoordelik vir enige skade of verlies (behalwe a.g.v. gebruik) aan die eiendom of instansie.

Algemene ongeskiktheid:
Die instansie, werknemers, verteenwoordigers subkontrakteurs, agente en suksessors kan nie verantwoordelik gehou word indien enige van die volgende gebeure ons nie toelaat om ons verantwoordelikheid teenoor gaste uit te voer nie. Ons sal redelik stappe neem om steuring te minimaliseer en ongemak aan gaste te minimaliseer onder hierdie omstandighede:
Onverwagse onderbrekings van elektrisiteit, water, riool na en van die instansie se eiendom.
Industriële aksie, burgerlike opstand of kriminele aktiwiteit.
Brande, vries, insakking of enige ander groot gebeurtenis.
Regering en munisipaliteit se plaaslike diens, opgradering en aksies.
Beperkte/onvoorspelbare selfoonsein of internetkonnektiwiteit.

Reg van toegang is van toepassing.
Betree en gebruik die perseel en geriewe op eie risiko.
Neem asb. kennis dat die vloere glad is wanneer dit nat is.

Beperking aan verantwoordelikheid:
Die maksimum verantwoordelikheid van die instansie vir enige gebeurtenis of toestand wat gaste dalk mag eis is beperk tot die waarde van 1 dag se verblyf.

Vrywaring
Neem asb. kennis dat jy die Mountain View Inn- Port St. Johns-perseel op eie risiko betree. Die eienaars en/of hulle werknemers is nie verantwoordelik vir enige besering/dood van enige persoon, deur nalatigheid of nie, of vir die verlies of skade aan eiendom deur diefstal of enige ander rede nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 35%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 5%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R720
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 1480, Tyger Flats, Port St. Johns, 5120, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAadc8d4ebb2a55b7be48a2ffd35f47716c429e22f837bf840b7ede43fd910e43de680661b4c35b059bec032e79aabb8ee6dde?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R720 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 ERF 1480 Tyger Flats 5120 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.596887028661 29.51080083847
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem