LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Mountain View Retreat | LekkeSlaap
+18

Mountain View Retreat

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 37 resensies vir Mountain View Retreat
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.4/5
Marlene K - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, mooiste berge, stilte.

Was stil en rustig, die omgewing is pragtig, verblyf was skoon en netjies. Sal dit vir enigiemand aanbeveel, gaan baie beslis weer.

Max  - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Max
Saam met eggenoot / lewensmaat

Value for my money.

The place is very clean, quiet and reserved.

Paul D - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike ontspanning.

Ons was vriendelik ontvang, Wimpie en Andre het ons baie welkom laat voel. Verblyf het alles wat jy nodig mag hê. Baie gesellige braai-area en privaat. Ons het die hondekinders baie geniet, mooiste maniere en baie liefdevol. Perfek geleë vir oggend- en laatmiddagstappies. Regte plek as jy wil ontspan. Sal dit aanbeveel vir enige iemand.

Amanda S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige en rustige omgewing.

Ons het 'n netjiese en gerieflike plekkie gekry. Ons no. 2 huisie was ongelukkig by die speelplek en die kinders van no. 3 en 4 was heeltyd daar. Ons Yorkies kon die gegil en gespeel nie hanteer nie. Hulle het baie geblaf en was skoon opgewerk teenoor die ander honde, wat ons nie ken nie. Hulle gaan altyd saam met ons wanneer ons vakansie hou en is gewoond aan ander honde. Ons het maar elke dag gery. Volgende keer sal ons vra vir no. 7 of 8 sodat ons weg van die speelpark kan wees.

Johan S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek het dit baie geniet, en sal weer daar gaan slaap.

Daar is eers na ons bespreek het aan ons verduidelik dat daar nog 'n verdere R300 deposito betaal moet word wat dan later terugbetaal sal word elektronies. Sulke inligting moet in die advertensie sommer al klaar gemeld word. Dit voel soos 'n koei wat gemelk word. Verder het ek dit baie geniet.

Pieter L - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pad na die verblyf was baie sleg.

Verblyfeenheid baie goed, pad na verblyf uiters sleg.

Christa D - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa D
Gesin met tieners

Baie rustig en die mooiste bergreeks waarin jy vaskyk.

Andre is 'n baie vriendelike en hulpvaardige persoon. Hy het ons verwelkom en alles verduidelik en elke dag kom inloer of ons nog tevrede is. Die oord is baie netjies, so ook die huisies waarin ons tuis gegaan het. Ons kan regtigwaar oor niks kla nie. Sal definitief weer daar gaan ontspan.

Tokologo M - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Tokologo M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good place but need some improvements on the road.

The place is very nice, friendly and quiet.

Petrea D - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Petrea D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die uitsig is mooi, maar behuising glad nie luuks. Was baie warm, moes waaier gaan koop.

Die opsigter is vriendelik, maar bietjie van 'n oorlas. Dit is 'n baie rustige omgewing. Uitsig pragtig en baie voëls. Geriewe is baie verwaarloos.

Patience M - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patience M
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was cold and raining so not much was done, besides being indoors with no heater and TV.

TV and heater needed.

Patricia F - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patricia F
Gesin met klein kinders

Relaxing and calming.

The atmosphere is reviving and calming,you can feel the spirit of tranquility.It is perfect if you need to escape the busy noisey city life and its pollution.At Mountain View you can smell the fresh air from the trees while enjoying the beautiful sight of the mountain.Andre' the host is very caring( the man of God)and helping as well.

Lilian A - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lilian A
Gesin met klein kinders

Pratige uitsig. Baie rustig. Goed vir die siel. Vriendelike diens ten alle tye.

Sien sterre.

Sonika P - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonika P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful and beautiful place.

Beautiful and peaceful place at the foot off the hill.

Ben R - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ben R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie privaat en baie rustig met pragtige natuurskoon.

'n Rustige wegbreek-naweek met pragtige natuurskoon en die berg-uitsig reg voor jou deur. Die Chalets is netjies met net die nodigste. Lekker privaat met alles wat jy nodig het binne 'n 4 kilometer radius om die verblyf.

Marie S - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik en gasvry.

Gasvryheid en vriendelikheid. Mooi omgewing.

Arlene B - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arlene B

Baie rustig met al die geriewe nodig vir gerieflike verblyf.

Sal beslis weer besoek, dankie vir julle gasvryheid!

Mosito M - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mosito M
Saam met vriende

Badplaas on the rise!

We literally owned the farm! Peace of mind! Chilling with friends, listening to music, barbecue! This farm is one of its kind!

Kira S - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Kira S
Besigheidsreis

Good value for money.

It was good value for money and the scenery is stunning. The road is a bit bad, but not impossible. A TV would have been nice.

Manuel L - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manuel L
Enkelreisiger

Stilte is skaars in die stad, maar hier kan jy afsluit en ontspan.

Pragtige uitsig en lieflike mense.

Lucas M - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Lucas M
Gesin met klein kinders

The road to the place from main road one had to cross the river which during raining days it overflows. Rooms too small.

There were dogs that licked the braai stand. Not enough light at night. Rooms not tidy. Not even a car port nor a security guard in the yard.

Sbusiso M - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sbusiso M
Saam met vriende

Had a great time.

Beautiful place and really friendly and kind hosts.

Duma M - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Duma M
Gesin met klein kinders

Out of this world.

Nice place to visit.

Nthabiseng S - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nthabiseng S
Saam met vriende

Great stay.

Wow, what a lovely green, natural place. The dogs were very friendly. The people are very welcoming.The braai area was nice.

Zanele M - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zanele M
Saam met vriende

Friendly staff members. Clean accommodation, very clean linen.

Nice quiet place, friendly staff members.

Beverley B - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beverley B
Gesin met klein kinders

Die eienaars is gasvry en uit hul pad gegaan ons te akkommodeer.

Ons was baie vriendelik ontvang en niks was te veel vir die eienaars om ons gemaklik te maak. Ons was daar met ons kleinkinders maar dit het baie gereën so die kinders was binnenshuis en het verveeld geraak, toe het die eienaars tot ons redding gekom deur hulle kinders se speelgoed en speletjies beskikbaar te maak. Ons sal definitief weer teruggaan en sal Mountain View Retreat hoog aanbeveel.

Nthabiseng N - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nthabiseng N
Saam met vriende

Our stay was very nice.

Our stay was amicable. The treatment we got from Andre was beyond this world. He was very helpful and made us feel at home. Very helpful, very handy. Made very much sure everything we needed was there. We really enjoyed our stay. We have found ourselves a second home. Thank you Andre.

Adele V - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Adele V
Saam met vriende

Mooi geriewe in rustige en pragtige omgewing.

Die chalet was goed toegerus, skoon en netjies. Die terrein is mooi netjies met 'n swembad en pragtige "view" oor die hele omgewing. Dit is werklik 'n retreat en ek sal beslis weer gaan!

Ronél L - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronél L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker blyplekkie met die mooiste uitsig op die berge!

Ons was bekommerd oor die grondpad, maar dit was nie te sleg nie. Baie lekker gebly. Vat baie muskietafweermiddels saam!

Leonore D - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Leonore D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie, skoon, rustige en veilige verblyf vir 'n kort tydperk of langnaweek.

Baie goeie telefoniese en e-pos diens met aanwysings. Vriendelik ontvang die aand met ons aankoms daar. Die chalet was netjies en skoon. Die geyser was glo spesiaal vooraf aangeskakel, maar laataand steeds koue water. Toe vind my slim man die skakelaar (wat in die "af" posisie was, druk dit "aan" en voila, warm water! Dis die ideale plekkie vir 'n rustige naweek of paar dae weg uit die stadsgewoel. Die grondpad berg-op is net erg uitgespoel en vol hobbels en klippe en het skade aan die voertuig se bande veroorsaak. Nogtans die uitsig, stilte en veiligheid baie geniet.

Maryke M - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik rustig tussen die berge.

Hoe wel nie luuks nie, het ons heerlik gebly. Beddens baie gemaklik. Wimpie het van die begin af gekommunikeer oor hoe om daar te kom. Baie naby Badplaas en geskik vir dagbesoek. Ons het baie welkom gevoel en kon afskakel van die stadsgewoel. As ons in die omgewing is, sal ons definitief weer hier kom bly.

Musa S - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Musa S
Gesin met klein kinders

Best family retreat destination ever.

Best place to switch off and bond with family and nature.

Jj S - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Jj S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vuil, vol miere, ongeorganiseerd.

Badkamerseep vol hare. Miere oral. Mense het nie geweet ons het bespreek. Gif lê oral gestrooi. Kokkerot op kussing met aankoms. Braai vuil. Nee, sal nooit weer soontoe gaan nie.

Beauty N - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beauty N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Natural and beautiful, it gives someone time to appreciate God.

We did not give time to view thoroughly because we were tired, but we're going back in September.

Annie C - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annie C
Gesin met klein kinders

A peaceful and convenient stop to Kruger Park.

This was a convenient stop en route to the Kruger Park. It was peaceful and quiet, and offered value for money for a family of four adults and one young child. Nothing fancy, but clean and adequately equipped.

Deon B - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon B
Gesin met tieners

Die verblyf was baie lekker en die eienaars baie vriendelik.

Die ontvangs was baie vriendelik en goed en die verblyf was goed.

Lenora E - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lenora E
Gesin met klein kinders

FANTASTIES!

Wil net dankie sê vir Wimpie en Andre vir hul gasvryheid. Ons het ons een aand baie geniet. Dis pragtig daar! Was net baie teleurgesteld om vroeër te gaan, a.g.v diefstal by ons kompleks waarvan ons opsigters is.

Fatima H - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fatima H
Gesin met klein kinders

Absolutely relaxing.

Great place to get away from hectic life.

Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Erfdeel 20, Avontuur, Langs die R38, Badplaas, 1190, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZhY2I1NzNmLTk2NzItNGI3My1iOTI1LTU5ZjczZGZhNzU5Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 37 5 1 5 Portion 20 Avontuur Off the R38 1190 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-20:00 09:00 -25.940277777778 30.519166666667
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!