8 gaste
3 slaapkamers
5 beds
3 badkamers
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - R711, Clarens Golf Estate, Clarens, 2790, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Mountain Villa 238 skuil op 'n gholflandgoed in Clarens in die Malutiberge en Rooiberg se voorheuwels. Dié Vrystaatse dorpie is naby die Golden Gate Nasionale Park en is die ideale oornagplek onderweg na Lesotho se bergkoninkryk.
Dié vakansiehuis beskik oor 3 slaapkamers met en suite-badkamers en slaapplek vir 6 volwassenes en 2 kinders. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en direkte toegang tot die stoep. Die tweede kamer het 'n dubbelbed en lei ook na die stoep. Daar is ook 2 klein matrasbeddens vir kinders onder 15 jaar en jonger. Die derde kamer het 2 enkelbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, ketel, skottelgoedwasser en toonbank met stoele. Die leefarea het 'n kaggel, TV met DStv en 'n sitkamerstel. Die eenheid het ook 'n braai-area en 'n sitarea op die stoep. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
'n Toesluitmotorhuis vir een voertuig met onderdakparkeerplek vir 'n tweede voertuig is beskikbaar.
Clarens bied 'n verskeidenheid restaurante en koffiewinkels, 'n pamperlang-dagspa, sowel as kunsgalerye, winkels en 'n boetiekbierbrouery. 'n Paar gewilde aktiwiteite sluit 'n besoek aan die Bewarea, staproetes, perdry en 4x4-avonture in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Amanda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 71
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- R711, Clarens Golf Estate, Clarens, 2790, Vrystaat
- Gaste dink Mountain Villa 238 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R711, Clarens Golf Estate, Clarens, 2790, Vrystaat
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang