LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Mountain Villa 238 | LekkeSlaap
+24

Mountain Villa 238

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R711, Clarens Gholflandgoed, Clarens, 2790, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 350 per nag(plek vir 6)

Beskrywing

Mountain Villa 238 skuil op 'n gholflandgoed in Clarens in die Malutiberge en Rooiberg se voorheuwels. Dié Vrystaatse dorpie is naby die Golden Gate Nasionale Park en is die ideale oornagplek onderweg na Lesotho se bergkoninkryk.

Dié vakansiehuis beskik oor 3 slaapkamers met en suite-badkamers en slaapplek vir 6 volwassenes en 2 kinders. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en direkte toegang tot die stoep. Die tweede kamer het 'n dubbelbed en lei ook na die stoep. Die derde kamer het 2 enkelbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, ketel, skottelgoedwasser en toonbank met stoele. Die leefarea het 'n kaggel, TV met DStv en 'n sitkamerstel. Die eenheid het ook 'n braai-area en 'n sitarea op die stoep. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Doendinge sluit 'n reptielskou, kunsvlieghengel, voetslaan, perdry en 4x4-roete sin.

Slaapplek

’n Bespreking by Mountain Villa 238 sluit in:

Koningingrootte-bed Kindermatras vir 1
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xKindermatras vir 1
Dubbelbed Kindermatras vir 1
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xDubbelbed
1 xKindermatras vir 1
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 25 resensies vir Mountain Villa 238
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • R711, Clarens Gholflandgoed, Clarens, 2790, Vrystaat
  • Gaste dink Mountain Villa 238 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 350
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 350
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R711, Clarens Gholflandgoed, Clarens, 2790, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd16979d7a6218e8b48ed4a3399801a3b040f2ba44ba7bb74488c33700b66f47b981abc2f05090e79e5219c599002dca87ebf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 350  per nag(plek vir 6) 25 5 1 5 R711 Clarens Golf Estate 2790 Vrystaat 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -28.5179591 28.4296227
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!