LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Nassau Self Catering | LekkeSlaap
+25

Nassau Self Catering

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 16 resensies vir Nassau Self Catering
Netheid
4.4/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Ben D - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kompak, skoon en netjies met alle denkbare geriewe.

Het slegs vir twee dae oorgebly. Vriendelik ontvang en alle vrae duidelik beantwoord. Ligging ideaal vir ons doeleindes gewees. Eenheid is kompak, uiters netjies en stylvol opgestel. Pragtig skoon en alle denkbare geriewe beskikbaar vir kort of langer verblyf.

Nassau Self Catering's terugvoer

Baie dankie Ben, So bly as ons gaste hulle tyd in die Kaap geniet!
Hoop om julle weer te sien!

Nassau Self Catering
Elrich E - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elrich E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Rustig, sentraal en netjies.

Melissa S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n lieflike, aangename gasheer en ek het baie gemaklik gevoel.

Baie netjies en 'n pragtige uitsig!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

What a lovely, pleasant host and I felt extremely comfortable!

Very neat and a beautiful view!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Renier L - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renier L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi kamer en baie goed geleë.

Die area is baie goed geleë en baie mooi. Kamer was ook baie mooi en netjies.

Cilna E - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cilna E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Baie positiewe ervaring. Goed geleë. Skoon, netjies en lekker ingerig. Ons sal beslis weer hier gaan bly.

Marietjie T - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marietjie T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Privaatheid is nogal 'n probleem. Alle klanke/geluide vanaf woonhuis is duidelik hoorbaar en eienaar is werklik baie sosiaal.

TV wel tot jou beskikking, maar in die lig gesien van die streaming wat nie goed verduidelik was nie, het ons nie gebruik gemaak van die TV nie. Opwas in kombuis-deel is 'n prepbowl en skottelgoed soos borde kan nie gewas word nie. Geen besem tot jou beskikking om jou eenheid uit te vee nie.

Michelle D - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik.

Baie gelukkig met die kliëntediens. Hulle was vriendelik en het die ekstra myl geloop. Julle is ongelooflik, hou so aan.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Awesome.

Very happy with the client service as they were customer orientated, friendly and went the extra mile, overall you guys rock. Keep up the good work!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Julia Z - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Julia Z
Enkelreisiger

A pleasant experience.

Letsie, the owner and her family were so accommodating and friendly in my unusual situation. I felt safe and at home. Overall it was a very pleasant experience.

Wilmie D - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilmie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig.

Stil en rustig. Sal beslis weer daar oorbly.

Wilmie D - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilmie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig.

Vriendelike ontvangs. Stil en rustige omgewing. Sal weer daar oorslaap.

Gerhard R - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Gerhard R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie te aangenaam nie.

Kombuislig nie gewerk nie. Deur het moeilik oopgemaak en gesluit. Laaie het gereedskap bevat en hangkas het van vorige gaste se items bevat. Menshaar op kussing toe ons bed oopmaak. Sal ongelukkig nie weer daar tuisgaan nie ten spyte van goeie ligging.

Julia Z - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Julia Z
Enkelreisiger

Ek het my verblyf geniet.

Nadat ek uitgewerk het hoe die TV werk, was ek tevrede en het my verblyf geniet.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

I enjoyed my stay very much.

Once I worked out how the television and lights worked, I was fine and enjoyed my stay.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

De Wet V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
De Wet V
Enkelreisiger

Baie vriendelik en netjies.

Sien sterre.

De Wet V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
De Wet V
Enkelreisiger

Baie vriendelik.

Die mense daar is baie vriendelik en die plek is baie netjies.

Marieta R - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marieta R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Privaat en rustig.

Het die verblyf aangenaam gevind. Vriendelike en verwelkomende ontvangs deur eienaars. Tot die hondjies en kat het ons gegroet. Trappe was nie vir ons n probleem. Plekkie goed toegerus. Pragtige uitsig. Die plekkie is op my lys as ons weer Kaap toe kom. Dankie Morné en Letsie.

Siphelele A - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Siphelele A
Saam met eggenoot / lewensmaat

A great place to rest without any disturbance.

The pics don't lie, what's on the the pics is what you get, it was a lovely, peaceful and awesome space to be in, thanks.

Nassau Self Catering's terugvoer

Thank you so much Siphelele.
Much appreciated, hope to welcome you again.

Nassau Self Catering
Vanaf R520
per nag (plek vir 2)
Vanaf R520
per nag (plek vir 2)
Vanaf R520
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nassausingel 26, Stellenberg, 7530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1yM1hAqbp2X5SKZG4MFVn68GhvBuVIaovUciZP6zSnZ2COBiDp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R520  per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 26 Nassau Crecent Stellenberg 7530 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.86838 18.65659
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!