Mountville House
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Piet Retief-straat 58, Porterville, 6810, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R6 000 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Mountville House is in Porterville in die Wes-Kaap. Hierdie dorp skuil aan die voet van die Olifantsrivierberge en is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Dié huis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 5 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die laaste slaapkamer het 2 enkelbeddens en die gastebadkamer het 'n stort.
Die oopplan-leefarea het 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV. Daar is 'n sitarea en 'n eetarea op die stoep. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf en skottelgoedwasser toegerus.
Gaste kan by die braai-area kuier, die asemrowende uitsig op die Olifantsrivierberge inneeem of in die swembad afkoel.
Slaapplek
’n Bespreking by Mountville House sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ligging
- Piet Retief-straat 58, Porterville, 6810, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Porterville Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Piet Retief-straat 58, Porterville, 6810, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom