LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+50
Selfsorg in C-Place

Mr Pell's House Self-Catering Accommodation



  • 42 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 24 St Francis Street, C-Place, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Mr Pell's House Self-Catering Accommodation is in Jeffreysbaai wat ook as J-Bay bekendstaan. Hierdie pragtige kusdorpie in die Oos-Kaap is omtrent 'n uur se ry van Gqeberha (Port Elizabeth) af. Dit is 'n bekende branderplankrybestemming met 'n hele rits besienswaardighede, ongerepte skulpiestrande en die beste branderplankrygolwe in Suid-Afrika.

Die hoofhuis het slaapplek vir 22 gaste in 2 dubbelkamers, 2 slaapsale met slaapplek vir onderskeidelik 8 en 6 gaste, en 1 kamer met slaapplek vir 4 gaste. Daar is 'n volledige gemeenskaplike kombuis, sitkamer, 'n eetkamer, braaigeriewe en gedeelde badkamergeriewe. Die eenheid het ook 'n TV met sekere DStv-kanale en daar is gratis, onbeperkte WiFi.

Veilige parkeerplek word voorsien.

Mr Pell's House Self-Catering Accommodation is net 'n entjie vanaf die hoofstrand, restaurante, kuierplekke en die middedorp.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Skoonmaakdiens
Fietsry
Visvang
Wildkyk
Perdry
Bergfietsry

Kamers

Slaapsaal 2
Vanaf
Vanaf R450
per nag, vir 1 mens
  • Plek vir 1 persoon
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Slaapsaal
  • Stapelbed
  • Lees meer
10 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié slaapsaal is in die hoofhuis en is geskik vir vriende wat saam reis. Die kombuis, badkamers, woonkamer met DStv, en braaiplek buite word gedeel. Veilige parkeerplek agter hek met afstandbeheer en gratis, onbeperkte WiFi.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 2 Badkamers

Slaapkamer

6

3 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Volledige kombuis
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Slaapsaal 1
Vanaf
Vanaf R450
per nag, vir 1 mens
  • Plek vir 1 persoon
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Slaapsaal
  • Stapelbed
  • Lees meer
10 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié slaapsaal is in die hoofhuis en is geskik vir vriende wat saam reis. Die kombuis, badkamers, woonkamer met DStv, en braaiplek buite word gedeel. Veilige parkeerplek agter hek met afstandbeheer en gratis, onbeperkte WiFi.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 2 Badkamers

Slaapkamer

8

4 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Volledige kombuis
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Kamer 3
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié kamer is in die hoofhuis. Dit is 'n standaard dubbelbekamer met 'n ingeboude kas en gratis, onbeperkte WiFi. Die kombuis, woonkamer met DStv, en buitebraai word gedeel. Veilige parkeerplek agter 'n hek met afstandbeheer.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Volledige kombuis
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Kamer 4
Vanaf
Vanaf R980
per nag (plek vir 3)
  • Plek vir 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Kamer 4 is in die hoofhuis. Dit is 'n standaard dubbelbekamer met 'n ingeboude kas en gratis, onbeperkte WiFi. Die kombuis, woonkamer met DStv, en buitebraai word gedeel. Veilige parkeerplek agter 'n hek met afstandbeheer.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Volledige kombuis
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Quad Kamer
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 5)
  • Plek vir 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Stapelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié viervoudige kamer het 1 stapelbed en 2 enkelbeddens. Die kombuis, badkamers, woonkamer met DStv, en buitebraai wrod gedeel. Buitebadkamer beskikbaar. Verder is daar veilige parkeerplek agter 'n hek met afstandbeheer, en gratis, onbeperkte WiFi.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Stapelbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Volledige kombuis
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Anneks
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 12)
  • Plek vir 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie pragtige, ruim annekseenheid het 2 slaapkamers en 2 slaapbanke in die leefkamer. Die eenheid is groot genoeg vir 7 gaste met 'n badkamer om te deel. Daar is ook 'n volledige kombuis, leefkamer, eetkamer en 'n kaggel. Buitebadkamer beskikbaar vir alle gaste. DStv en WiFi beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

2 x Enkelslaapbank

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Kaggel
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.1

4/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.1
Pieter S
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Jan 2026

Gasvry, netjies en presies wat ons wou gehad het. Baie lekker gebly! Sien uit om weer daar te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reinhardt S
Lang verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Des 2024

Fantasties. Baie vriendelik. Behulpsaam en eg Afrikaans.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annette
Mr Pell's House Self-Catering Accommodation
Goeiedag. Dankie vir die mooi review, ons waardeer dit. Goeie gaan en hoop ons sien julle weer. Groete. Bestuur.

Willem Johannes V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
1.0
Jan 2023

Baie swak. Geen lugversorging/waaiers (by die see). Huis word toegesluit, jy moet deur die huis se kombuis loop by agterdeur uit. Swak area (hoë risiko). Verkeerde ligging. Swak, lae-standaard akkommodasie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0
Annette
Mr Pell's House Self-Catering Accommodation
Meneer, baie van ons Desember kliente bespreek weer vir volgende jaar sodra hul vakansie verby is. Die polisie stasie is 100 m van ons af. Die strand is 300 m van ons af. Daar is waaiers beskikbaar. Ons bied goeie waarde vir geld met netjiese skoon geriewe. Na ure, word die voordeur gesluit.

Catherine S
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Nov 2022

Met ons aankoms was ons deur personeel verwelkom. Ons het vir 12 bespreek maar was 11 wat die naweek daar deurgebring het. Personeel was baie vriendelik veral Lungi. Alles wat ons voor gevra het was voorsien. Dit is loopafstand van die winkels en strand. Ons was net dames en het baie veilig gevoel want die voor hek werk met 'n kode. Ons kon net nie gebruik maak van die vry Wifi nie om rede daar nie n regte inskakel kode was vir dit nie. Die plek was skoon beddegoed was skoon. Ons het ons eie braai area gehad by die annex. Ek het alreeds die plek se nr en Sune se kontak besonderhede aan vriende gegee. Daar was n onverwagte fooi van R400 wat ons moes gee wat ons ma die naweek terug gekry het. Sommige van die dames wil weer gaan met hul gesinne. Baie dankie vir 'n wonderlike naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irma V
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
4.8
Jun 2022

Pleasantly surprised. We felt welcome and had everything we needed. We got more out of the stay than what we paid for. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cathy B
1 nag ⋅ Gesin met tieners
4.0
Jan 2022

Fantastic. Very nice place. Will definitely book again. Lovey people working there. Very helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Elfranko M
1 nag
5.0
Nov 2020

Beslis waarde vir geld. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmien K
Kort verblyf
5.0
Aug 2020

Clean and very welcoming reception. Very welcoming reception and clean facilities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liana N
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
2.4
Mrt 2020

Worst ever! Had to pay extra for an additional bed for the kids. At around 19:00 a mattress was delivered. Could not use the kitchen or rest of the facility due to a large group occupying all of it. No sleep due to loud music, screaming and whistling inside the facility.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Pietman S
Kort verblyf
4.6
Jun 2019

Waarde vir geld. Het nie geweet 'n mens kry nog plekke waar jy kan bly vir so min per nag nie, veral nie in Jeffreysbaai nie. Die beste is dat dit 'n kwaliteit-plek is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0


Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Annette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 9 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

Gaste dink Mr Pell's House Self-Catering Accommodation het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 19:00
Uitklok Voor 10:00
Slaapsaal 2
Selfsorg
Slaapsaal 1
Selfsorg
Kamer 3
Selfsorg
Kamer 4
Selfsorg
Quad Kamer
Selfsorg
Anneks
Selfsorg
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R450
per nag, vir 1 mens

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R450
per nag, vir 1 mens
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R450
per nag, vir 1 mens
Bespreek

24 St Francis Street, C-Place, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap

Sien kaart
  • 42 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFhZTA4MmVhLWE2ZDgtNGI1My04ODcyLWY5OWQ1ODY1Y2U4MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag, vir 1 mens 14 5 1 4 24 St Francis Street C-Place 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.054576555594 24.919465597553