Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

MRB Lodge

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 34 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 388 JP Waterval, Swartruggens Distrik, 2835, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R23 800 per nag (plek vir 34)

Beskrywing

MRB Lodge is 'n bekoorlike toevlugsoord naby Lindleyspoort in Noordwes en bied uitstekende verblyf vir gesinne of groepe vriende wat op soek is na 'n onvergeetlike wegbreek. Dit is op die skilderagtige plaas van die Marius Roothman Boerdery, suid van die majestueuse Pilanesberge, geleë en is die ideale omgewing vir gaste om die skoonheid van die natuur te geniet.

Hierdie selfsorg-toevlugsoord beskik oor 4 gerieflike en suite-slaapkamers, 2 ekstra slaapkamers en 2 knus solders met 'n badkamer wat 'n stort, toilet en 'n wasbak het wat gedeel word. Daar is ook 2 en suite-tentkampe en 2 jagterkothuise wat elk hul eie stort, toilet en 'n wasbak het. MRB Lodge bied slaapplek aan 34 gaste. Hiér kan gaste ontspan en hul verblyf geniet.

Die lodge het 'n oopplan-leefarea met 'n TV met DStv-kanale en gemaklike sitplek. Daar is ook 3 aparte eetareas met oorgenoeg sitplek. Die goed toegeruste kombuise het moderne geriewe en is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.

Daar is ook 'n boma en 'n swembad. Die lodge spog met vrylopende wild en 'n verskeidenheid voëlspesies en bied genoeg geleenthede vir voëlkyk.

Slaapplek

’n Bespreking by MRB Lodge sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 7
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 8
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 9
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 10
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 7 mense
7 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 2
Plek vir 5 mense
5 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • Televisie
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • Plaas 388 JP Waterval, Swartruggens Distrik, 2835, Noordwes
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Rustenburg Noordwes
Vanaf
Vanaf R23 800
per nag (plek vir 34)
Vanaf
Vanaf R23 800
per nag (plek vir 34)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 388 JP Waterval, Swartruggens Distrik, 2835, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2abb6ca7b9b70125ad2969f4c5bbf11d3b60cbf5856053e7d82b7003dd58962e91c59dcc68e04b2ced1d1b07398ccd6a197a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R23 800 per nag (plek vir 34) Farm 388 JP Waterval Swartruggens District 2835 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.479154738726 26.90821896197
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem