Mt Horeb Manor
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mt Horeb Manor, Roosstraat 139, Clarens, 9707, Vrystaat
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R1 550 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Mt Horeb Manor is 'n luukse gastehuis wat in die bekoorlike dorpie Clarens geleë is. Dié herehuis is stapafstand vanaf verskeie kuns- en kunsvlytwinkels, en restaurante in die dorpie.
Verblyf word voorsien in 7 pragtig versierde kamers vol luukse en met 'n ontspanne atmosfeer. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed met 'n donsveer-duvet, luukse linne en elektriese kombers, 'n en suite-badkamer, platskerm-TV met DStv en WiFi.
Clarens bied verskeie sonderlinge tuistes wat in die vroeë 1900's gebou is. Clarens se dorpsplein het verskeie interessante eetplekkies, kunsgalerye, kunsvlytmarkies en geskenkwinkels. Dit is ook naby die Golden Gate Highlands Nasionale Park wat bekend is vir dinosourus-fossiele.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Sonia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 83
Jare op LekkeSlaap 7
Ligging
- Mt Horeb Manor, Roosstraat 139, Clarens, 9707, Vrystaat
- Gaste dink Mt Horeb Manor het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Clarens Drakensberge Vrystaat
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mt Horeb Manor, Roosstraat 139, Clarens, 9707, Vrystaat
- Geen kinders onder 18