Muddlers Minnow
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Craig Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 108
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Emsie P - Apr 2024
Algehele gradering
Ek was teleurgesteld.
Schalk J - Feb 2024
Algehele gradering
Nie lekker gebly nie.
John G - Okt 2023
Algehele gradering
Ons het daar aangekom en die plek was onversorg.
Lees meerTanja D - Okt 2023
Algehele gradering
Ons het ons tydjie by Muddlers Minnow baie geniet!
Danie O - Sep 2023
Algehele gradering
Was baie lekker.
Henco K - Aug 2023
Algehele gradering
Baie terleurstellend.
Lees meerOdette S - Jun 2023
Algehele gradering
Heerlike tyd gehad! Kaggel was die hoogtepunt!
Anonieme gas - Jun 2023
Algehele gradering
Simonne B - Apr 2023
Algehele gradering
Quiet and peaceful.
Anonieme gas - Feb 2023
Algehele gradering
Chris S - Feb 2023
Algehele gradering
Rustig, vars, en baie aangename natuurskoon.
Vins Auto & Accessories D - Okt 2022
Algehele gradering
Very friendly host, place is quiet and private.
Anonieme gas - Jul 2022
Algehele gradering
Rencia V - Jul 2022
Algehele gradering
Lekker warm.
Carel B - Jun 2022
Algehele gradering
Netjies en skoon in 'n stil omgewing.
Riana J - Apr 2022
Algehele gradering
Rustig.
Marius V - Des 2021
Algehele gradering
Privaat en groot tuin, hondjies kon lekker speel, kaggel geniet in koue reënerige aand.
Lees meerAnonieme gas - Des 2021
Algehele gradering
Cherise G - Des 2021
Algehele gradering
Vriendelik en behulpsame eienaars, alle benodighede was in die woonstel en netjies.
Fazel L - Okt 2021
Algehele gradering
Stay was nice.
Karen H - Okt 2021
Algehele gradering
We had a relaxing long weekend.
Carlene O - Jul 2021
Algehele gradering
Het dit vreeslik geniet. Graig is baie vriendelik en behulpsaam.
Dawie H - Apr 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Het alles wat mens nodig het vir ’n aand se oorbly of langer.
Christo F - Apr 2021
Algehele gradering
Not as in pictures and reviews.
Lees meerLourens B - Apr 2021
Algehele gradering
Very beautiful!
Hennie B - Mrt 2021
Algehele gradering
Ons het lekker gebly, die beddegoed was skoon en netjies. Die rustige atmosfeer maak dit net die plek waar jy kan ontspan.
Tanja J - Mrt 2021
Algehele gradering
Dit was okay!
Lees meerMuddlers Minnow se terugvoer
Thank you for your review, I'm glad you were satisfied with what I provided for your remuneration, perhaps next time you can get up and out and about to alleviate your bordem, don't stay away to long.
Charl D - Feb 2021
Algehele gradering
Lekker en stil atmosfeer.
Anonieme gas - Feb 2020
Algehele gradering
Madelein M - Jan 2020
Algehele gradering
Oulike plekkie, ons het lekker gebly.
Zelda C - Des 2019
Algehele gradering
Vriendelike, gemaklike verblyf.
Amanda S - Des 2019
Algehele gradering
Skoon en gerieflike plekkie, dankie.
Leane T - Des 2019
Algehele gradering
Baie rustig en voldoende vir 'n stop over, maar daar is room for improvement.
Lees meerMuddlers Minnow se terugvoer
Hi there
I am absolutely surprised as you booked Muddlers on the way back from your holidays.
Marika V - Des 2019
Algehele gradering
Ongelooflik heerlik.
Dzulani M - Des 2019
Algehele gradering
The place is very nice and hospitable.
Muddlers Minnow se terugvoer
Thank you, thank you, so very much Dzulani. It was wonderful to host you.
Anonieme gas - Nov 2019
Algehele gradering
Nicky E - Okt 2019
Algehele gradering
Awesome place to stay.
Shereen J - Sep 2019
Algehele gradering
Dit is gemaklik en netjies. Perfekte plek vir 'n oornag of naweek.
David S - Sep 2019
Algehele gradering
Cosy, clean and well equipped.
Elize H - Aug 2019
Algehele gradering
Pragtige plekkie.
Richard B - Jul 2019
Algehele gradering
Gerieflik.
Ciska S - Jul 2019
Algehele gradering
Baie lekker en rustige atmosfeer.
Anton D - Jun 2019
Algehele gradering
Was beslis baie goeie waarde vir geld.
Adele D - Jun 2019
Algehele gradering
Nie aangenaam nie.
Lees meerMichelle F - Jun 2019
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Muddlers Minnow se terugvoer
Dear Michelle,
Thank you for your rating.
All chickens have been removed - they are in fact the guest house next door's chickens. We copied your note to the Highland Rose for their urgent attention.
We have dust road for 200m, which has been recently been upgraded as the municipality is laying down bricks.
Regards,
Muddlers Minnow Dullstroom
Andries V - Mei 2019
Algehele gradering
Had a great time. Will recommend it to anyone.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Het 'n goeie tyd gehad. Sal dit vir enigiemand aanbeveel.
Regtig netjies en opgeruimd. Ons hondjies het 'n fantastiese tyd gehad. Hulle het voorsiening gemaak vir al ons behoeftes en meer. Die bygevoegde melktert was 'n heerlike verrassing, nie eens om van die sjerrie en die pragtige kaggel te praat om die koue rillings weg te hou nie. Sal weer daarheen gaan.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Alexia M - Mei 2019
Algehele gradering
The cottage is beautiful, comfortable with a lot of attention to detail.
Ina B - Mrt 2019
Algehele gradering
Rustig. Stil.
Daleen L - Mrt 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Johan K - Feb 2019
Algehele gradering
Dit was waarskynlik die beste akkommodasie ooit met elke klein detail waaraan ons nie eers gedink het nie ingesluit. Absoluut puik!
Christien S - Des 2018
Algehele gradering
Lekker gekuier, maar langsaan is 'n honde besigheid en dit was rêrig irriterend met daai honde se geblaf. Dis al klagte wat ons het.
Susan N - Des 2018
Algehele gradering
Beautiful cottage.
Muddlers Minnow se terugvoer
Thank you so very much.
Have a lovely new year xx
Michelle W - Des 2018
Algehele gradering
Heerlike verblyf!
Geo J - Nov 2018
Algehele gradering
Awesome.
Nirvani S - Okt 2018
Algehele gradering
Absolutely good value for money with five star service.
Charlize V - Okt 2018
Algehele gradering
Gemaklik en ontspanne.
Pierre K - Sep 2018
Algehele gradering
Uitstekend, gasvry en baie lekker gewees. Dankie Kerry en Nadine.
Franlisca W - Jul 2018
Algehele gradering
Pragtig, privaat en heerlike bed.
Anton V - Jun 2018
Algehele gradering
Baie lekker plekkie! Goeie waarde vir geld.
Muddlers Minnow se terugvoer
Baie dankie!
Stephanie H - Jun 2018
Algehele gradering
Was nie baie beïndruk met die cottage of waar dit geleë was nie.
Muddlers Minnow se terugvoer
Goeie dag,
Baie jammer om te sien jy het so slegte ervaring gehad. Ek het jou al proebeer bel, ek wil graag uitvind wat als fout was.
Ons veiligheid is baie baie goed, die kot huis was skoon en netjies. Ons kontak nomers was beskikbaar sou jy ons nodig gehaad het. Asseblief laat weet waneer ek kan bel. Sal die graag wil reg stel.
Groete
Nadine
Ernes W - Mei 2018
Algehele gradering
Dit was werklik baie aangenaam om daar te kuier.
Elfrieda C - Mei 2018
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam, gemaklik en veilig.
Magda G - Apr 2018
Algehele gradering
Gerieflik en goed ingerig, tuis gevoel.
Muddlers Minnow se terugvoer
Baie dankie vir jul terug voer, die pad word tans reg gemaak na al ons wonderlikke reën.
Ons hoop om julle gou weer te sien.
Ena F - Apr 2018
Algehele gradering
Pragtig!
Dawie/wilma V - Feb 2018
Algehele gradering
Baie lekker blyplek, outentiek.
Muddlers Minnow se terugvoer
Baie. baie dankie Julie. Ek waardeer dit baie.
Jan D - Jan 2018
Algehele gradering
Lekker rustig.
Muddlers Minnow se terugvoer
We're sorry, Google Maps hasn't updated our name changes yet.
Anel B - Des 2017
Algehele gradering
Dit is pragtig. Baie rustig en cosy.
Lees meerMuddlers Minnow se terugvoer
So sorry that you were unhappy with your stay at Muddlers Minnow Dullstroom.
Nico M - Okt 2017
Algehele gradering
Baie rustig en cozy.
Muddlers Minnow se terugvoer
Baie, baie dankie Nico. Ek waardeer dit.
Charles S - Okt 2017
Algehele gradering
Die plekkie het in al ons behoeftes voldoen, skoon, vol DStv en omgee eienaars.
Margo V - Sep 2017
Algehele gradering
Stil en rustig.
Marlien B - Sep 2017
Algehele gradering
Baie mooi en skoon.
Hendrikus D - Sep 2017
Algehele gradering
Was nie te ingenome met ligging met aankoms maar eers by cottage aangekom was dit baie netjies en aangenaam.
Liezl-mari E - Aug 2017
Algehele gradering
Snoesige end gemaklike plekkie.
Lees meerMuddlers Minnow se terugvoer
I could just hug you...Thank you!
Careen H - Jul 2017
Algehele gradering
We had all the comfort we needed.
Lynda F - Jul 2017
Algehele gradering
Baie rustig, vriendelik, ontspannend, skoon en netjies.
Elzabe D - Jul 2017
Algehele gradering
Stowwerige en teleurstellende verblyf.
Lees meerMuddlers Minnow se terugvoer
Hi Elzabe,
Thank you so much for your feedback.
We are sorry you had a bad experience at our establishment. We have been in the business for 11 years, and serve hundreds of guest a month, and we always strive to create the best possible booking experience for our valued guests.
We can confirm we always do a quality check of the rooms, before guests check in and we can confirm the room was up to our quality standards.
The pictures seen on our listing are a true reflection of what guests can expect when they book at our establishment.
We can also confirm some lovely upgrades was done to the unit, weeks before your arrival and that upon your arrival we gave you an internal alarm system and we have a security guard on-site which patrols the property.
Unfortunately we did not receive communication from our security guard that you were having trouble with the alarm system and this will be investigated as we would have been more than happy to sort it out for you.
We do have 5 bantam chickens and 1 rooster based on our property, which sleep in our 4 little storage spaces. We will definitely asses the noise pollution and apologise for any inconvenience caused.
Thank you once again for your feedback.
Regards,
Anton E - Jul 2017
Algehele gradering
Baie netjies toegerus.
Lees meerMuddlers Minnow se terugvoer
I did try more than 4 times to contact you but you didn't take any of my calls. Unfortunately, the DStv cable had a problem thus the DStv was down. This has never occurred before. We have outside furniture and as we are in the country, the odd kitty comes and lies outside. I tried to contact you twice the morning you left before 9 to offer you a complimentary weekend at a 5-star venue in Dullstroom that I own, but again you never took my calls. Unfortunately, I cannot add a photo to show you the 6 calls on my call log. Thank you.
Stephen P - Jun 2017
Algehele gradering
Perfek.
Andre P - Jun 2017
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Anonieme gas - Mei 2017
Algehele gradering
Lourens C - Mei 2017
Algehele gradering
Was baie lekker, baie dankie.
Sandra B - Mrt 2017
Algehele gradering
Baie keurig en heerlike stilte.
Michiel H - Feb 2017
Algehele gradering
Baie aangename verblyf met baie ekstras.
Lees meerElaine L - Jan 2017
Algehele gradering
Home from home.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Huis weg van die huis.
Kerry was vriendelik en hulpvaardig en het aan al ons behoeftes voldoen! Die kothuis is mooi ingerig en skoon met 'n lieflike klein stoep wat oor die tuin uitkyk!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Neels C - Des 2016
Algehele gradering
Wat ons nodig gehad was beskikbaar.
Enone V - Nov 2016
Algehele gradering
Lekker huislike verblyf.
Erika B - Nov 2016
Algehele gradering
Absoluut fantasies, waarde vir geld.
Ronelle V - Okt 2016
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly.
Quintinn C - Okt 2016
Algehele gradering
Dit was baie ontspanne en gasvry gewees.
Muddlers Minnow se terugvoer
Baie, baie dankie julle.
Jacoba W - Sep 2016
Algehele gradering
Dit was fantasties lekker en rustig.
Natasha N - Jul 2016
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Belinda S - Jun 2016
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Muddlers Minnow se terugvoer
Thank you so much guys... x
Annelie S - Mei 2016
Algehele gradering
Baie oulike plekkie!
Muddlers Minnow se terugvoer
Thank you so much Annelie. Please accept a complimentary night on your next two night stay.
Love,
Kerry
Kotie M - Mei 2016
Algehele gradering
Aangenaam, waar verwarrend.
Muddlers Minnow se terugvoer
Guest could just have knocked on kitchen door or texted me and coffee would have been filled immediately – my lady, Maria may have made an error – but we apologise for this, this hasn’t happened in the past. She is 8 months pregnant, so it may have slipped her mind.
Stofie D - Apr 2016
Algehele gradering
Net vir oornagdoeleindes. Dis te klein in die kombuis vir 'n langer verblyf. Pakplek in die kombuis is 'n probleem.
Muddlers Minnow se terugvoer
Hulle het ons bederf met sjampanje, melk, sjokolade en selfs vir ons die ligte aangesit toe ons een aand laat terug gekom het.
And you rate us with a 2 for customer service?
Pieter D - Apr 2016
Algehele gradering
Baie goed.
Muddlers Minnow se terugvoer
Thanks very much guys.
Hannelie D - Feb 2016
Algehele gradering
Selfsorg-akkommodasie wat toegespits is op gaste se gemak.
Muddlers Minnow se terugvoer
Thank you very much for great review. Please accept a complimentary night on your next 2 night stay.
Kerry.
Almie P - Feb 2016
Algehele gradering
Heerlik.
Muddlers Minnow se terugvoer
Thank you very much.
Anonieme gas - Jan 2016
Algehele gradering
Marieta G - Jan 2016
Algehele gradering
Heerlike plek om te bly, wat ons beslis weer sal gebruik indien ons in die omgewing is, en ook sal aanbeveel vir vriende / familie.
Lees meerMuddlers Minnow se terugvoer
Thank you very much . Please accept a complimentary night on your next two-night stay.
Love
Kerry
James C - Jan 2016
Algehele gradering
Rustig en pragtig!
Henk M - Nov 2015
Algehele gradering
Heerlik. Netjies.
Muddlers Minnow se terugvoer
Thank you very much . Please accept a complimentary night on your next two-night stay.
Love
Kerry
Esti Janse V - Nov 2015
Algehele gradering
Excellent!
Muddlers Minnow se terugvoer
Thank you very much. Please accept a complimentary night on your next two-night stay.
Love
Kerry
Sinet V - Okt 2015
Algehele gradering
Baie lekker in 'n baie rustige area.
Muddlers Minnow se terugvoer
Hi, guys .
Thank you very much. Please accept a complimentary night on your next two-night stay.
Love
Kerry
Lindi B - Sep 2015
Algehele gradering
Dirty, no hot water.
Lees meerIan S - Sep 2015
Algehele gradering
Weereens is LekkeSlaap se aanbeveling puik.
Muddlers Minnow se terugvoer
Hi guys
Thank you very much. Please accept a complimentary night on your next two-night stay.
Love
Kerry
Casper K - Sep 2015
Algehele gradering
Baie gerieflik en skoon, maar ek sou 'n stort verkies.
Muddlers Minnow se terugvoer
Hi guys
Thank you very much.Please accept a complimentary night on your next two-night stay. We are fitting a shower next week.
Love
Kerry
Hennie K - Sep 2015
Algehele gradering
Ek sal verseker weer gaan.
Muddlers Minnow se terugvoer
Thank you very much. Please accept a complimentary night on your next two-night stay.
Love
Kerry
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erf 442 Tautestraat, Dullstroom, 1110, Mpumalanga