Muddlers Minnow
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erf 442 Tautestraat, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Muddlers Minnow Dullstroom is 'n selfsorgkothuis wat ten volle toegerus is en is 1 km vanaf Dullstroom geleë. Dit is die ideale basis om die omliggende besienswaardighede te verken.
Hierdie oopplan-kothuis bied verblyf aan 2 gaste. Die slaapkamer-area beskik oor ’n koningingrootte-bed met ’n elektriese kombers en daar is ’n en suite-badkamer met ’n stort. Langs die bed is daar ’n eet- en leefarea, waar daar ’n bank, kaggel en mandjie vol vuurmaakhout is. Daar is ook ’n TV met sekere DStv-kanale.
Die kombuis is oorkant die leefarea wat met 'n broodrooster, mikrogolfoond, yskas en oond toegerus is. Melk, vars vrugte en soetwyn is met aankoms beskikbaar. Die eenheid lei na ’n stoep waar daar braaigeriewe is. Daar is ook ’n klimraam vir kinders en veilige parkeerplek vir 1 voertuig op die perseel.
Muddlers Minnow Dullstroom is naby plaaslike winkels, restaurante en buitelug-doendinge.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kinderoppasser Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Craig Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 108
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Erf 442 Tautestraat, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Gaste dink Muddlers Minnow het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Dullstroom Panoramaroete Mpumalanga
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erf 442 Tautestraat, Dullstroom, 1110, Mpumalanga