LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Mudlark Rivier Front Lodge | LekkeSlaap
+10

Mudlark Rivier Front Lodge

Lodge

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 13 resensies vir Mudlark Rivier Front Lodge
Netheid
4.4/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.4/5
John W - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
John W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige omgewing, vriendelike mense en fantastiese kos.

Groot dankie aan Hillary en Victor vir bystand met pap wiel op pad na Mudlark en in die reën.

Mudlark Rivier Front Lodge's terugvoer

Thank you John, so glad you enjoyed your stay.
Regards
Hilary

Mudlark Rivier Front Lodge
Mariette B - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Mariette B
Saam met vriende

Nice and tranquil.

Very nice place to stay. Basic amenities. No coffee in the room only in dining room. Dining room and bar locked not long after dinner. Nothing to drink later in the evening, no drinking water in room. Nice area and surroundings, but really overpriced.

Mudlark Rivier Front Lodge's terugvoer

Hi Mariette, thank you for the review. All the rooms have drinking water provided in a flask. The only reason the main building was locked early was that all the guests went to bed early. I am happy to keep the main lodge open for guests that wish to remain there after dinner. I am sorry we did not clarify that when you were with us.
Regards,
Hilary

Mudlark Rivier Front Lodge
Ivan O - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ivan O
Gesin met klein kinders

‘n Pragtige ligging en warm gasvryheid.

Hilary (die eienaar/gasvrou) en haar staf het ons baie welkom laat voel en goed na ons gekyk. Hilary is boonop ‘n bobaaskok en die aantetes en ontbyte was heerlik. Ek weet nie of ek noodwendig met elke maaltyd saam met ander gaste aan tafel wil sit nie - dis een aspek wat my waarskynlik sal pla as daar baie mense is, maar dis ‘n persoonlike voorkeur.

Gregg V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gregg V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Break away and treat yourself.

This place is incredible. We are on a road trip and unfortunately only had 2 nights here. Hilary (a brilliant cook) was an unbelievable host, she made us feel like family. I would suggest asking about fishing, R200 per hour for the boat, tackle and bait as well as visiting Bent Head Bar (a quirky salvage yard-style bar with a small spaza shop and take-away joint). A further recommendation would be to stay at an absolute minimum of 2 nights, but if you really want to relax then stay longer and just take in the view. We are already planning to return.

Johann S - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Ons het so lekker oorgebly. Ligging teen die rivier is goed, kamers was netjies en skoon. Die eienaar was altyd beskikbaar en hulpvaardig en die aandete en ontbyt was 5-ster-gehalte.

Ursula F - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula F
Saam met vriende

We had a pleasant, quiet stay with very friendly hosts.

Very nice hosts. Beautiful walks on the riverbank. Very good supper and breakfast. Nice bird viewings. And a cat .

Mudlark Rivier Front Lodge's terugvoer

Hi Ursula,
Thank you for the review, and the cat was a spotted Genet.
Keep well.
Regards,
Hilary

Mudlark Rivier Front Lodge
Marita D - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige natuur, gerieflik, stil en sielvol.

Vriendelike verwelkoming, gerieflike kamers, heerlike etes. Tim en Hillary beide goeie bronne van inligting oor die omgewing. Die verskeidenheid voëls en voëlgeluide skep 'n spesiale atmosfeer. Paradys vir vissermanne en ook vir gaste wat net wil ontspan en uitrus.

Charle F - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charle F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly in die lodge.

Ons het twee nagte gebly. Die scenery op die pad langs die rivier na die lodge is pragtig. Pragtige plek om die sondondergang te bewonder. Aandete en ontbyt die volgende dag was heerlik. Ons het die oggend die voëltjies in die tuin dopgehou by die voerbakkies. Die kamers wat ruim en gerieflik. Ons het baie lekker gebly!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

We enjoyed our stay at the lodge!

Stayed for two nights. Enjoyed the scenery on the drive along the river to the lodge. Beautiful setting to watch the sunset. Dinner and breakfast the next day was delicious. In the morning, we enjoyed watching all the birds at the feeders. The rooms were spacious and comfortable. We enjoyed our stay at the lodge!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Mudlark Rivier Front Lodge's terugvoer

Thank you, we also enjoyed having you to stay at the lodge.
Regards,
Hilary

Mudlark Rivier Front Lodge
Rob F - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rob F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Een heerlijk verblijf middenin de natuur.

Rijdend over de dirt road krijg je steeds meer naar het einde van de wereld te rijden. En dat klopt want Mudlark ligt heerlijk verstopt in de natuur, met een schitterend uitzicht op de Breede Rivier. Een heerlijk ontspannend verblijf.

Amanda G - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gekuier soos 'n gesin saam met die gasvrou, ook nuwe vriende gemaak!

Hier kom jy as mens tot stilstand met die natuur en vind jy jou self weer!

Mohsin T - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mohsin T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing holiday in paradise

Mudlark is a beautiful lodge in paradise. We had an amazing stay. Great food, fantastic fishing, and amazing service.

Dina S - Des 2012
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dina S
Saam met vriende

Very friendly, enjoyed our stay very much.

Lovely customer service, good value.

Gernot C - Nov 2012
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gernot C
Saam met vriende

Hidden gem in the middle of nowhere!

We had a great time there!

Vanaf R1 980
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 980
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 980
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Breederiviermond, Infanta, 6666, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 0
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY2NzEyNzJkLWVjNTMtNDgwOC05YmFkLWMzOTY2NzQzMDM1Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 980  per nag (vir 2 persone) 13 5 1 5 Breede River Mouth Infanta 6666 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -34.407617795636 20.807161331177
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!