Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mukurumanzi Lodge

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vanaf die R71, Plot 163, Dalmada, 0699, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Mukurumanzi Lodge is omring deur bosveld in Dalmada in die buitewyke van Polokwane.

Dié lodge bied gaste 'n keuse van 8 slaapkamers met dubbelbeddens of driekwartbeddens. Drie van die kamers het 'n dubbelbed en 'n driekwartbed vir 'n gesin van 3. Die badkamers het slegs 'n stort en gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring. Tee- en koffiemaakgeriewe en waaiers is beskikbaar in elke kamer en sommige van die kamers het 'n yskas, mikrogolf en 'n TV. Ontbyt is op versoek beskikbaar.

Gaste kan 'n maaltyd of drankie by die restaurant of kroeg geniet, afkoel in die swembad of ontspan in die gemeenskaplike Jacuzzi. Braaigeriewe en parkeerplek is ook beskikbaar. 'n Wasgoed- en strykdiens en kluisgeriewe is beskikbaar op versoek en 'n pendeldiens kan gereël word.

Mukurumanzi Lodge is 6 km vanaf die Savannah Mall en Netcare Polokwane, 11 km vanaf die Peter Mokaba-stadion en 12 km vanaf Polokwane Gholfklub. Polokwane bied verskeie restaurante en besienswaardighede, soos die Hugh Exton Fotografiemuseum, Meropa Casino, Polokwane Voël- en Reptielpark en die Polokwane Wildreservaat.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 8 resensies vir Mukurumanzi Lodge
Netheid
3.3/5
Diens
3.8/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
3.5/5
Waarde vir geld
3.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.5/5

Annette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Jaar gelys 8

Ligging

  • Vanaf die R71, Plot 163, Dalmada, 0699, Limpopo
  • Gaste dink Mukurumanzi Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vanaf die R71, Plot 163, Dalmada, 0699, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd80d55f5cd4ab6214c4cb8c3ca1561f0ec9d8a359fb9d8b03a5efd712505c11d4481f4efc0ebbb0bb76f7b8ad156951b8aa5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 8 5 1 4 Off the R71 Plot 163 0699 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.8852861 29.5313525
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem