Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mukurumanzi Lodge

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.5/5

Annette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 8 resensies vir Mukurumanzi Lodge
Netheid
3.3/5
Diens
3.8/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
3.5/5
Waarde vir geld
3.5/5
Rene S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Rene S
Gesin met klein kinders

Gesellig en lekker.

Baie lekker gebly, almal is baie vriendelik en gesellig, daar was wel 'n probleem met die krag, verder was die verblyf baie gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis F - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Louis F
Saam met vriende

Baie slegte ondervinding - sal nooit aanbeveel nie. Jammer ek het 'n deposito betaal.

Die personeel van die lodge het ons nie verwag nie. Die kamers is/was uiters vuil - vol stof en spinnerakke. Die beddegoed en handdoeke was vuil, die krane is los, pype vol lug, TV's baie oud en werk nie. Krane in stort is los, seepbakkies gebreek. Om die plek aanvaarbaar te kry sal baie geld kos. Ons het ons tasse uitgelaai, die plek gesien en toe weer tasse opgelaai en verkas. Geen mens sal in so 'n plek oornag en daarvoor betaal nie. Ongelukkig het ons die deposito verbeur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
H E - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
H E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese gerieflike, stil kamer met en-suite.

Vriendelik ontvang deur Anette en die oulikste honde. Het gemaklik geslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rochelle D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rochelle D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het lekker gekuier!

Mukurumanzi het ons verras met 'n vriendelike en interressante gasvrou, lekker swembad en kroegie, en vier pragtige honde! Dis die ideale plek vir 'n gesin, of ander reisigers, wat nie vol nonsens is nie, maar net lekker, en heeltemal, wil ontspan in 'n plaasatmosfeer, en iets soek wat bietjie anders is. Annette het uit haar pad uit gegaan om ons te help om slagter Danie van Grootbrak se biefstuk op die regte manier gaar te kry. Probeer ook gerus haar stadig gerookte Eisbein. Lekkerste wat ons nog geëet het! Ek verlang al klaar na die bosveld!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mukurumanzi Lodge se terugvoer

Baie dankie Rochelle, dit was vir ons aangenaam om julle by ons te gehad het. Julle het regtig gevoel soos famielie.

Mukurumanzi Lodge
Hennie V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Hennie V

Lekker.

Mooi omgewing. Lekker swembad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Matsheto M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Matsheto M
Saam met vriende

Great.

It was a great place to rest for a weekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Portia N - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Portia N

It was nice.

Enjoyed ourselves and the owner was a great host. He gave us privacy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mukurumanzi Lodge se terugvoer

Thank you Portia,

Hope to see you soon

Mukurumanzi Lodge
Leandi W - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leandi W

Vriendelike, behulpsame eienaars wat nie skroom om die beste diens te gee nie.

Ons het baie lekker gebly, die diens was puik en die eienaars het uit hul pad gegaan om ons te akkommodeer en tuis te laat voel. Die kos was lekker en bekostigbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vanaf die R71, Plot 163, Dalmada, 0699, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd80d55f5cd4ab6214c4cb8c3ca1561f0ec9d8a359fb9d8b03a5efd712505c11d4481f4efc0ebbb0bb76f7b8ad156951b8aa5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 8 5 1 4 Off the R71 Plot 163 0699 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.8852861 29.5313525
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem