4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Off the R62, Farm Muldersbank, Volmoed, 6624, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Hierdie selfsorgeenheid bied verblyf aan 4 gaste en is tussen die Outeniqua- en Swartbergreeks op ’n volstruisplaas net 17 km vanaf Oudtshoorn.
Dié plaashuuis beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, ’n kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamers het elk ’n dubbelbed en deel die gebruik van ’n badkamer met ’n stort en toilet. Handdoeke word voorsien en gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Die oopplan-kombuis is met ’n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Etes kan by die toonbank geniet word en gaste kan in die leefarea ontspan.
Daar is ’n swembad wat uitsigte op die berge bied, asook braaigeriewe. Vuurmaakhout word voorsien.
Die kothuis is weggesteek van die gejaag van die besige plaaslewe, waar daar met wingerde, lusern, boerbokke, Meatmaster en Ile de Frans-skape gewerk word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Clara Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 36
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Off the R62, Farm Muldersbank, Volmoed, 6624, Wes-Kaap
- Gaste dink Muldersbank Cottage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Off the R62, Farm Muldersbank, Volmoed, 6624, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang