Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Munisa Guest House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 11 resensies vir Munisa Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5
Lebohang B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lebohang B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Supercalifragilisticexpialidocious.

It was great and I can't wait for my next visit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magdel F - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Magdel F
Gesin met klein kinders

Was netjies. Baie goeie werknemers.

Was net baie teleurgesteld toe ons daar aankom en gesê word dat daar geen drank of varkvleis op die perseel toegelaat word nie. As dit op hulle webtuiste gestaan het dat daar voorwaardes is, sou ons nie daar gebly het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sue R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Sue R
Saam met vriende

It was what we needed.

It was a great stop-over ahead of picking people up from the airport. Had a big parking area which we needed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hein L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Personeel is baie gasvry.

Besoek gerus. Die restaurant se pryse is billik en personeel is baie vriendelik en hulle seekos is van die hoogste gehalte. 10 /10 vir hulle kos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Munisa Guest House se terugvoer

Thank you sir, you are always welcome.

Munisa Guest House
Irvin L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irvin L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Probably the best guest house I've been at.

I love the place its amazing I'll be going back soon. The only thing I wish could be there is they could add more TV channels but honestly, I would give it a 5-star rating.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Munisa Guest House se terugvoer

Thank you sir. You're always welcome.

Munisa Guest House
Mary K - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mary K
Saam met eggenoot / lewensmaat

I enjoyed the space and the kind caretaker.

The place is close/has easy access to malls and food areas. The place is welcoming.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lanette C - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Lanette C
Enkelreisiger

Sien sterre. Ligging is baie swak.

Vertrek binne was netjies en skoon. Slegs 1 kombers beskikbaar. Daar was beurtkrag en dit was koud. Eerste oggend kon ons nie by hek uit, aangesien dit gesluit was en ons geen kontaknommer kon kry wat werk nie. WiFi was baie swak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carin S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin S
Gesin met tieners

Skoon en netjies.

Sal definitief aanbeveel. Baie skoon en netjies met lekker beddens en goeie linne. Vriendelike ontvangs. Huislike atmosfeer rondom die swembad en oulike restaurant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelize S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese diens.

SalMunisa vir enige iemand aanbeveel, hulle was vriendelik, behulpsaam, skoon. Baie dankie Munisa.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sithembiso D - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sithembiso D
Saam met vriende

We had a wonderful stay. Thank you.

The place has friendly workers. They welcomed us with love and the place is so clean. The stay worth every cent we paid. Keep up.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariana H - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariana H
Besigheidsreis

Veilige netjiese verblyf.

Baie goeie ondervinding, kamers baie netjies en skoon. Personeel hulpvaardig en bereid om te help.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langermann-rylaan 55/57, Kensington, Johannesburg, 2094, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY3Mzg2YzExLTY3MTctNGMzMy05N2EwLTIzMTk3NzY4NjU1ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 55/57 Langermann Drive Kensington 2094 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -26.189841666118 28.106524944305