Murrayfield Woonstelle
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sylvia-laan 47, Murrayfield, Pretoria, 0184, Gauteng
- Vanaf R600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Murrayfield Woonstel is in Murrayfield op die eienaar se perseel in Pretoria en bied selfsorgverblyf aan gaste wat gerieflike oornagverblyf soek.
Verblyf word in 'n selfsorgwoonstel met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. gebied
Die woonstel het 'n kombuisie wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Die woonstel het gemaklike sitplek, 'n skottelgoedwasser, 'n wasmasjien en 'n TV met alle DStv-kanale.
Die verblyf is ideaal vir sakereisigers en besoekers en is naby hospitale soos Wilgers, Faerie Glen, die Urologiese-hospitaal, Ooginstituut en CintoCare.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Melissa Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- Sylvia-laan 47, Murrayfield, Pretoria, 0184, Gauteng
- Gaste dink Murrayfield Woonstelle het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Pretoria-Oos Pretoria Gauteng
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sylvia-laan 47, Murrayfield, Pretoria, 0184, Gauteng