LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Musina Hotel and Conference Centre | LekkeSlaap
+28

Musina Hotel and Conference Centre

Hotel

Opsomming van Resensie

3.2 uit 5van 4 resensies vir Musina Hotel and Conference Centre
Netheid
2.5/5
Diens
3.5/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
2.5/5
Martjie K - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Martjie K
Gesin met klein kinders

Bietjie teleurgesteld.

Het 'n drie bed bespreek, maar twee bed gekry. Daar was nie teelepels nie. Dit was nie heeltemal sleg nie, maar het meer verwag. Ek was ook nie op die besprekingslys nie, hulle het gesukkel om my bespreking op te spoor.

Musina Hotel and Conference Centre's terugvoer

More,

Jammer om te hoor dat u nie tevrede was met Musina Hotel nie. Dankie dat hierdie punte uitgewys is sodat ek kan ondersoek instel oor hoekom ons nie ons standaarde in plek het nie. U kan my gerus kontak met u volgende besoek sodat ek seker kan maak dat u die diens kry wat ons aan u, as ons klient belowe.

Musina Hotel and Conference Centre
Nancy V - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Nancy V
Saam met vriende

Pictures on the internet do not represent what we got.

When you walk into the reception area it looks like a beautiful place til you get to the rooms and the bathroom is just another story, they were disgusting to the point that we were afraid to use them without wearing flip flops as we thought there was a possibility of getting athlete's foot or some sort of fungal infection.

Musina Hotel and Conference Centre's terugvoer

Dear guest, I am extremely disappointed to hear that you found our service to be below your standards. We would like to know more, like which room was allocated to you, in order for me to do a thorough investigation. Please email me with a phone number or email address so I can discuss your issues personally.

Musina Hotel and Conference Centre
Kf V - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Kf V
Saam met vriende

Kamers swak toegerus met slegs "bare essentials", swak vakmanskap op teëlwerk, badkamer pateties, geen warmwater vir stort of wasbak.

Indien jy net 'n bed verlang, geen probleem - moet net nie meer as dit soek nie.

Musina Hotel and Conference Centre's terugvoer

Dear guest
We appreciate you taking the time to provide us with such detailed feedback about your stay. We are very sorry to hear that your experience during your stay did not meet your expectations. Please note that we have different types of accommodation available, from Deluxe to Budget. Our budget rooms have not been upgraded yet, but we invite you to come and experience more than the basics in one of our luxury rooms. We would also like to mention that we experienced a municipal strike over that specific time, which caused the “no water” problem. We do hope you give us another chance as you will definitely feel the difference.

Musina Hotel and Conference Centre
Andries C - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andries C
Besigheidsreis

Baie hulpvaardige personeel en netjiese kamers met lieflike lugversorging.

Die personeel was hulpvaardig en baie vriendelik. Die kamer was skoon en netjies. Die hotel is sentraal geleë en naby al die belangrike winkels. Het deurgaans veilig gevoel tydens ons verblyf.

Musina Hotel and Conference Centre's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Gehalte, diens en kwaliteit is vir ons 'n hoë prioriteit. Sien uit daarna om u weer te verwelkom by Musina Hotel.

Musina Hotel and Conference Centre
Vanaf R720
per nag (plek vir 2)
Vanaf R720
per nag (plek vir 2)
Vanaf R720
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 106 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N1, Musina, 0900, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHc6JLvOxbegiASLT7qXWnghmxt7dBoLnDy9IzhJJOCfwx9EOyR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R720  per nag (plek vir 2) 4 5 1 4 N1 Musina 0900 Limpopo 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -22.358817572862 30.033281743526
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!