Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mvemve Lodge at GrootPoort

Gastehuis
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: GrootPoort 647 Plaas, 39.9 km vanaf Memel, 2970, Vrystaat
  • Geen kinders onder 8
  • Vanaf R1 650 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Mvemve Lodge at GrootPoort is op 'n 540 hektaar-beesplaas en bied verblyf in 'n bekoorlike gaste huis 40 km buite Memel in die Noordelike Drankenberge op die grens van die Vrystaat en KwaZulu-Natal. Dit is die ideale opsie vir oornagverblyf en dit word die maklikste bereik deur middel van 'n 4x4-voertuig vir die grondpaaie.

Alle etes is ingesluit en verblyf word gebied in knus gastekamers. Die kamers wat gebied word sluit 2 kamers met 'n koninginbed, 2 kamers met dubbelbeddens en 3 kamers met 2 enkelbeddens in. Al hierdie kamers is op die grondverdieping. Hierdie 7 kamers het nie privaat badkamers nie. Die gaste in hierdie kamers maak gebruik van gedeelde badkamers wat óf 'n bad én 'n stort óf net 'n stort het.

Die Maloti-suite en 'n dubbelkamer is op die eerste verdieping en hierdie kamers het privaat badkamers met storte. Al hierdie kamers bied elk slaapplek aan 2 gaste, behalwe die Maloti-suite wat slaapplek bied aan 4 gaste.

Gaste het toegang tot die lodge se gemeenskaplike area en koffiestasie. Die lodge is ruim en dit het 'n leefarea en eetarea, sowel as 'n kuierkamer wat toegang bied tot 'n stoep en 'n tuin. Die verblyf is 'n paradys vir voëlkykers en daar is lieflike voetslaanpaaie en fietsrypaaie.

Kenmerke

Veilige Parkering

Geriewe

  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Alle Etes Ingesluit

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • GrootPoort 647 Plaas, 39.9 km vanaf Memel, 2970, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vrystaat
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: GrootPoort 647 Plaas, 39.9 km vanaf Memel, 2970, Vrystaat
  • Geen kinders onder 8
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4b065f1aec03705a464d7db54692a0dd99825bdf3bc9af065c4203fb3914e05856eaeeb3f7a245ffdef813f6511bd4580993?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag, vir 2 mense GrootPoort 647 Farm 39.9 km from Memel 2970 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -27.938455407895 29.650039672852
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem