Mvumbi Accommodation

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Mvumbi Accommodation is 'n knus, gesellige gastehuis met selfsorg- en oornagverblyf in die hartjie van Kameeldrift, minder as 20 km van die vernaamste winkels en restaurante af, en ook net 20 km van Pretoria se middestad af. Die gastehuis bied skuiling teen die rep en roer van die hoofstad en is 'n veilige toevlugsoord vir sakelui en vakansiegangers.

Ons het 8 elegante en suite-kamer met stylvolle dekor en satelliet-TV. Daar is 'n lapa met braaigeriewe, 'n speelplek vir kinders en 'n rustige tuin waarin gaste drankies kan geniet.

Mvumbi Accommodation bied 'n snoesige, veilige basis vir besoekers wat die omgewing wil verken. Roodeplaat Natuurreservaat en Roodeplaatdam is veral gewild.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Forelhengel
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Kontant

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Mvumbi Accommodation gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R500 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za