Mystic Falls 2

Selfsorg

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
5.0
Ligging
3.0
Waarde vir geld
2.5
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Fransie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2025

Ongemaklike verblyf. Ons is in kennis gestel dat dit 'n 5-ster verblyf is, maar dit het aan geen van die vereistes voldoen waaraan 'n 5-ster moet voldoen nie. Die kussings was besonders ongemaklik - alhoewel ons vir 2 dae betaal het, het ons die plek verlaat na slegs 'n dag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Marian M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Nov 2025

Area pragtig, veilig gevoel, maar meer verwag. Ons het lekker gebly, maar dit was warm dae en die foto's het gewys dat die swembad deel is van verblyf, wat eintlik die eienaar se privaat huis is aan die onderkant van die huis. Ek het gevoel dis 'n wanvoorstelling. TV kon nie rugby vertoon nie. Andersins gemaklik gebly en die gasheer was aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Hajiera
Mystic Falls 2
Mystic Falls advertises the following... 1. A shared splash pool. Guests are advised on arrival of its availability. 2. Netflix + YouTube are available. No DStv for rugby, unfortunately. 3. We advertise fans and no air-conditioning. It's important guests read the advert correctly so that they are not disappointed. We ensure that we provide everything we promise and more.. Mystic Falls apologises for any inconvenience guests have encountered that were not on offer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Hajiera Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 11 maande

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 133 Beach Road, Sandy Point Beach Estate, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1aed88249b8c0d21f8532315fdfbbc890af1cee998d1f4a3c516fe2ec9a9fb219bb2a9ddac5aea622449e2ecaf12118b0298?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 133 Beach Road Sandy Point Beach Estate 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -32.736381681584 18.004867562965
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang