- Kapasiteit: 22 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hofmeyer-rylaan 19, Emmarentia, Johannesburg, 2195, Gauteng
- Vanaf R850 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Mzanzi Rock B&B Guesthouse skuil in Emmarentia, 'n rustige, welige woonbuurt in Johannesburg. Dié gastehuis bied 'n stil toevlugsoord, maar is steeds naby genoeg aan die rep en roer van Afrika se besigste stad - hier by ons sal jy rus en vrede vir jou siel vind in 'n veilige omgewing.
Die verblyf bestaan uit 7 luukse kamers, 2 "superior"-kamers en 1 koninggrootte-kamer. Die kamers bied slaapplek aan 2 tot 3 gaste en het en suite-badkamers. Ander geriewe sluit DStv, 'n waaier, verwarmer, kluis en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Dit is gerieflik geleë naby verskeie geriewe soos Johannesburg se botaniese tuin, Emmarentiadam, Sandton City Winkelsentrum en die Rosebank Craft Market.
Kenmerke
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.2/5
Marwa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Hofmeyer-rylaan 19, Emmarentia, Johannesburg, 2195, Gauteng
Sien meer verblyf in Emmarentia Randburg Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 22 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hofmeyer-rylaan 19, Emmarentia, Johannesburg, 2195, Gauteng