- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 9 gaste
- Geen kinders onder 4
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Boschfontein Farm, Maanhaarrand, Magaliesburg, 3004, Noordwes Sien kaart
Beskrywing
Mzila Forest Creek is 'n pragtige wildsplaas in die hartjie van die natuur sowat 22 km vanaf Magaliesburg. Die wildsplaas bied 'n unieke kombinasie van interaksies met wilde diere en gerieflike verblyfopsies.
Verblyf word in die Sable House Zebra Cottage en Nyala Cottage gebied. Elkeen het gemaklike beddens en 'n badkamer met 'n stort of 'n bad.
Dit is ideaal vir natuurliefhebbers, 'n gesin wat wil wegbreek of 'n groep vriende wat op soek is na avontuur.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamers
Beskrywing
Die oopplan-eenheid het slaapplek vir 3 gaste en 'n dubbelbed en 'n enkelslaapbank met 'n en suite-stort. Daar is 'n mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskas. Die eenheid lei na 'n gemeenskaplike stoep met braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Indien die verblyf vuil gelaat word, sal 'n ekstra bedrag vir skoonmaakdienste betaalbaar wees en die bedrag is ook van toepassing op enige breekskade.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie lieflike gesinshuis beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 2 enkelbeddens. Een van die badkamers het 'n stort, terwyl die ander badkamer 'n stort-oor-bad het.
Die kombuis is met 'n gasstoof, yskas, mikrogolf en broodrooster, asook eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV. Buite kan gaste in die hangmat ontspan en die pragtige omgewing bewonder.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort-oor-bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Indien die verblyf vuil gelaat word, sal 'n ekstra bedrag vir skoonmaakdienste betaalbaar wees en die bedrag is ook van toepassing op enige breekskade.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Hlengiwe Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Wat jy moet weet
- Drieslaapkamerkothuis
- Slegs verblyf
- Tweeslaapkamerhuis
- Selfsorg
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2 000 moet direk aan die eiendom betaal word.