+29
Selfsorg in Groen Kalahari

'n Ou Huis in Keimoes

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.2
Veiligheid
4.7
Petro B
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Aangenaam. Heerlike groot ou huis reg langs 'n wingerd. Baie lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adine F
1 nag
5.0
Aug 2025

Slegs een nag oorgeslaap. Sal definitief weer moet kom en langer bly. Lieflike ou huis met antieke meubels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
4.8
Apr 2026

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tom H
1 nag Saam met vriende
4.6
Apr 2026

Rested well after a long day driving. We arrived a little bit late as a result of the weather. The key was left where they said it was. The house was clean and tidy. Good for a one-night sleep.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liam J
1 nag Saam met vriende
4.8
Feb 2025

Rus in Keimoes. Pragtig en baie netjiese huis wat baie lekker werk vir groot groepe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emmereen S
1 nag Saam met vriende
4.6
Des 2025

Gerieflik en rustig. Alles was gerieflik en skoon. Aircons het goed gewerk. Die een toilet was buite werking.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ian M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Sep 2025

Lekker plaasgevoel langs die groot Oranje Rivier. Aangenaam gebly, dankie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Paul R
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Jul 2025

Ons oornag weer hier. Ja, lekker ruim huis in 'n mooi plaasomgewing. Meer papbakkies sal help. Blykbaar is die kraanwater nie veilig vir drink nie. Sit asb. 'n duidelike kennisgewing op vir gaste.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ringo V
Kort verblyf
3.2
Des 2025

Groot huis, maar kort bietjie aandag, toilet werk nie, ceilings se verf dop af. Verblyf was so-so, en gaste op plaas baie vriendelik, maar die eienaar minder vriendelik. Die een toilet het nie water gehad nie en toe ek die eienaar laat weet dat die pre-paid laag is en die alarm begin huil het, het sy 'n pin gestuur, maar gevra ons moet spaarsamig werk, wat ek alreeds gedoen het deur eie gasstoof te gebruik en slegs die aircons waar ons as groep gesit het aan gehad het.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Jacqueline S
1 nag
5.0
Sep 2024

Ons het 1 aand geslaap, rustig en lieflike plek. Dit was awesome, sal vir seker weer daar gaan bly. 10/10 vir gasvrou, vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stefni
'n Ou Huis in Keimoes
Baie dankie vir jou mooi woorde. Was lekker om julle te verwelkom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Stefni Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 7)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 7)
Bespreek

Rooikopeiland, Plot 21, Keimoes, 8860, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA840b8f564d01477b850e94dc67a0d1f074bf9afcae3ee7fbc2269e2d057e5dcc5cc0ccebe28900fdd7fa926660253a8e26d0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 7) 15 5 1 5 Rooikopeiland Plot 21 8860 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -28.727965622758 21.009409709134
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang