Maartenshoop Akkommodasie by Naauwpoort Lodge | LekkeSlaap
+40
+40

Naauwpoort Lodge

Wildsplaas
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naauwpoort Plaas, Pad 577, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 18

Beskrywing

Naauwpoort Lodge bied verblyf met 'n berguitsig, 40 km vanaf Lydenburg en 45 km vanaf Steelpoort.

Naauwpoort Lodge is naby al die groot myne soos Everst, Mototolo, Thorncliffe, Magareng, Dwarsrivier, Booysensdal, Two Rivers en Oshoek.

Die enkelkamers het slaapplek vir 1 gas op 1 driekwartbed. Van die kamers het 'n privaat badkamer met 'n stort, en die ander kamers gebruik 'n badkamer met 'n stort wat oorkant die kamers geleë is. Elke kamer het 'n TV, tee- en koffiemaakgeriewe en badhanddoeke.

Die lodge bied 'n eetarea waar maaltye bedien word en middagetepakkies en braaipakke is op versoek beskikbaar. Daar is parkeerplek op die perseel. Die eienaars woon op die perseel met hulle troeteldiere en ander troeteldiere word dus ongelukkig nie toegelaat nie.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Naauwpoort Plaas, Pad 577, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naauwpoort Plaas, Pad 577, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7X7GPln8pBGCkTAOaZubkpOuaj9ETyeuvpQOnkJoYZMZ3aPVFm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 2) Naauwpoort Farm Road 577 1120 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.013284186365 30.227844161046
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za