Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Naldorado Executive Villa

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.5/5

Simphiwe Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

3.5 uit 5van 2 resensies vir Naldorado Executive Villa
Netheid
3.5/5
Diens
3.5/5
Ligging
3.5/5
Veiligheid
3.5/5
Waarde vir geld
3.5/5
Jan B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Jan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pateties

1. Nie genoeg handdoeke nie. Moet heeltyd vra! 2. Koffie slegs vir die oggende. Niks vir die aand nie. Moes weereens vra. 3 Spreek nie gaste aan wat laat aand, wat dronk is, feitlik deur ons deur geval, met hulle fisiese bakleiery. 4. Moes ook vra vir glase om water of koeldrank in te gooi nie. 5. Geen yskas om drinkgoed koud te hou nie. 6. Ontbyt? R150 p.p.! You must be joking! Nie eers die Wimpy is so duur nie! Seker 'n ander manier om seker te maak julle hoef nie ontbyt te maak nie. 7. Toilet lek agter op die vloer. 8. Poging om warm water by die wasbakkie te kry, was vrugteloos. 9. Geen spieël bokant die wasbakkie om mee te skeer nie. Seker omdat daar 'n venster is? Swak beplanning. 10. Eerste aand gedog daar is nie warm water by die stort nie, want moet ook die kraan lank laat loop voordat daar warm water uitkom. Kommunikeer dit met julle gaste! 10. Geen toegewysde parkeerruimte nie. Sekuriteit het my een oggend net voor 01:00 (ja, oggendure) kom wakker klop om my motor te kom skuif, nadat hy die vorige aand wou hê ek moet agter ander gaste se motors parkeer, wat ek nie wou doen nie. 11. So ja, vir 2 van die 3 nagte het ons sleg of baie min geslaap. Sal nooit weer hier gaan bly nie en definitief niemand aanbeveel om dit te doen nie!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lucky M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucky M

Perfect.

I really enjoyed my stay at Naldorado Executive Villa, the staff are friendly and they strive to serve me the best they can, the environment is friendly and peaceful. If I visit Nelspruit again I will definitely go back there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Naldorado Executive Villa se terugvoer

Thank you for the feedback, Lucky. We are glad we enjoyed your stay with us. See you on your next visit to Nelspruit!

Naldorado Executive Villa
Vanaf
R845
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R845
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R845
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Edithstraat 14, Nelspruit, Sonhe, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAM7uWPK7e12Xi97IeNg0ruunfapFo8y1AOAkRTLH6EuT7FZ3apI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R845 per nag (plek vir 2) 2 5 1 4 14 Edith Street Mbombela (Nelspruit) Sonhe Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.48912 30.970026268682
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem