Nama - Qua Game Reserve
- Kapasiteit: 64 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Draaihoek Farm, R363, Vredendal, 8160, Wes-Kaap
- Vanaf R350 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Geleë in die hartjie van Vredendal, bied die Nama-Qua Wildreservaat gemaklike akkommodasie vir natuurliefhebbers wat 'n unieke ervaring soek.
Gaste kan kies uit 7 kampeerplekke, elk met 'n privaat braai-area en 'n kragpunt, met toegang tot gedeelde ablusiegeriewe. Vir 'n klein gesin is 'n privaat hut ook beskikbaar, met gemaklike beddens, 'n privaat badkamer en 'n kombuisie met tee- en koffiemaakgeriewe.
Die welige tuine bied 'n rustige omgewing vir ontspanning en lei na die gemeenskaplike swembad, lapa en waterdam, waar gaste wildlewe soos springbokke, skape, voëls en insekte, sowel as die inheemse flora, kan waarneem. Die reservaat bied ook skilderagtige natuurroetes en bied begeleide toere vir 'n ware buitelugervaring.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Draaihoek Farm, R363, Vredendal, 8160, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 64 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Draaihoek Farm, R363, Vredendal, 8160, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang