Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Namakwa Country Cottage

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Halinka Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 6 resensies vir Namakwa Country Cottage
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Marietjie K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie K
Saam met vriende

Beautiful en baie lekker. Sal enige tyd weer daar wil oornag.

Netjies, goed toegeruste cottage. Vriendelike gasvrye gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elma V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elma V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike, gesellige verblyf.

Als was baie mooi skoon en netjies. Die sterre is baie helder en kan tot vanuit die bad gesien word!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aldo O - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aldo O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelukkig was 2 nagte net te kort. Heerlik afgeleë met geen ontvangs, was fantasties.

Die kothuis was baie netjies en goed toegerus. Donkie stook vir warm water maak die stort of bad net soveel meer van 'n heerlike ervaring. Gasvryheid was baie goed. As ons weer gaan, gaan ons nie vir minder as 4 dae nie. Dankie Namakwa Country Cottage.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Margaret D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaret D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Juweel in die Tankwa Karoo.

Wat n heerlike verrassing! Die huisie is so mooi en smaakvol binne-dit het gevoel of ons in 'n tydskrif instap. Dit is toegerus met alles en nog wat. Dis netjies en baie skoon. Die kaggel het die huisie heerlik warm en snoesig gemaak en die elektriese kombers was n groot bederf. Die bed slaap soos n droom. Die bad, met 'n uitsig op die veld, was n lafenis. Ons beplan reeds om beslis minstens twee nagte met ons volgende Weskusvakansie, daar oor te slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helena V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena V
Gesin met klein kinders

Ons kom terug!

Ons het baie lekker gebly, spyt ons kon nie langer bly nie, maar ons sal verseker weer uit ry vir 'n paar nagte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tina G - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid en balsem vir jou siel.

Die ontvangs was baie vriendelik. Die kothuis is onbeskryflik mooi. Die omgewing waarin dit geleë is het die mooiste natuurskoon. Ons kon vêr gaan stap en het nog lieflike blomme gesien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Torenweg, 21 km vanaf die R355, 43 km vanaf Calvinia, 8190, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA30a80327561f321f2265b39cbc0f602ee4bac010d4c6ce579d23343fa392fb2d628b539d9a27e7b77c05f3e63a44c7e42722?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 Toren Road 21 km from the R355 8190 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.296562707031 19.713263525534
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem