Namaqua Flower Skilpad Camp

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Daar vind elke jaar na die winterreën 'n wonderwerk in die Noord-Kaap plaas wanneer die veldblomme begin blom.

Gaste kan gemak, ontspanning en gerief by die privaat en mobiele tentkamp, reg op die strand, ervaar word. Die Namaqua Flower Skilpad Camp is 22 km vanaf Kammieskroon en 29 km vanaf die Namakwa Nasionale Park en bied gaste luukse verblyf gedurende die veldblomseisoen.

Akkommodasie beskik oor 15 tente met en suite-badkamers en volledige dienste. Elke tent het beddens, duvets, komberse, elektriese komberse en elektriese ligte. Die ablusiegeriewe het warmwaterstorte, chemiese spoeltoilette, luukse badkamergeriewe en handdoeke.

Namaqua Flower Skilpad Camp is bekend vir die heerlike kos, seelug, lekker piekniekmandjies, middagtee, kaasborde en aandete wat deur ons privaat sjef voorberei word. Gaste kan saans 'n skemerkelkie in die sitkamer geniet en hulle dae met tee en koffie wat net buite hul tente bedien word begin.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Gastesitkamer
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Restaurant op Perseel
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Namaqua Flower Skilpad Camp gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R4 950 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za