Namgate Gastehuis en Slaghuis
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Wilmari Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 36
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Jan H - Mei 2024
Algehele gradering
Fantastiese, plaas gasvryheid.
Johannes H - Mei 2024
Algehele gradering
Slegs n oorslaap.
Jan H - Mei 2024
Algehele gradering
Pleasantly surprised.
Gerhard S - Mei 2024
Algehele gradering
Awesome
Nicol C - Apr 2024
Algehele gradering
Uitstekend!
Lees meerNamgate Gastehuis en Slaghuis se terugvoer
Dis altyd ons voorreg om ons gaste te ontmoet en mekaar - vir 'n kort tydjie - te leer ken. Daarom te meer, sien ons uit na 'n volgende keer. Baie dankie vir die kompliment vir die lamsnekke - dis 'n tuisgebore resep van die lammers van ons veld af. Ons poog om dit tot sy volle eetervaring te neem. Ons sien uit na ons volgende kuier. Vriendelike Vleisstal groete, Wilmari.
Nicol C - Apr 2024
Algehele gradering
Sal dit vir seker weer in die toekoms gebruik.
Emmie P - Feb 2024
Algehele gradering
Vyfster verblyf op Namibiese vlaktes. Sielesorg!
Susan A - Feb 2024
Algehele gradering
Heerlikste gekookte ete.
Krystle D - Jan 2024
Algehele gradering
Heerlike kos.
Arno R - Jan 2024
Algehele gradering
Baie lekker. Sal dit aanbeveel vir enige iemand.
Bendri G - Sep 2023
Algehele gradering
Netjies, skoon en puik kos!
Ludwig K - Aug 2023
Algehele gradering
Presies wat ons nodig gehad het na 'n week op die pad.
Magda En Hannes B - Mei 2023
Algehele gradering
Was fantasties.
Lutz S - Jan 2023
Algehele gradering
Perfect accommodation.
Michelle M - Des 2022
Algehele gradering
Gasvryheid en waarde vir geld.
Johan E - Sep 2022
Algehele gradering
Lekker halfwegstasie tussen die Kaap en Windhoek.
Namgate Gastehuis en Slaghuis se terugvoer
Baie dankie Johan! Hoop om julle sommer gou weer te verwelkom! Marlene en Bella.
Ina M - Mei 2022
Algehele gradering
Ontspanne.
Namgate Gastehuis en Slaghuis se terugvoer
Baie dankie Ina. Ons sien uit daarna om julle weer by ons ontvang.
Carla P - Jan 2022
Algehele gradering
Felt right at home.
Riana V - Okt 2021
Algehele gradering
Rustige plaas met ongelooflike behulpsame eienaars.
Lees meerWilline S - Mrt 2020
Algehele gradering
By Namgate kom jy as 'n gas en vertrek as familie.
Henk L - Feb 2020
Algehele gradering
Heerlik en gerieflike oornagverblyf.
Magda F - Des 2019
Algehele gradering
Rustige plaasgevoel.
Namgate Gastehuis en Slaghuis se terugvoer
Hallo Magda
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Dis altyd lekker om te ons gaste geniet hulle verblyf en vat iets mooi's, soos die sonsondergang saam terug.
Ek sal julle graag weer wil ontvang.
Vriendelike groete
Marisa
Nadia L - Okt 2019
Algehele gradering
Meer bedoel vir families en groepe op vakansie.
Lees meerNamgate Gastehuis en Slaghuis se terugvoer
Hallo Nadia,
Ons is so jammer dat die ander gaste julle gesteur het en onnodige geklop het.
Ons kan maar net namens hulle om verskoning vra.
Julle is welkom om ons weer te besoek.
Vriendelike groete
Marisa
Gerhard O - Okt 2019
Algehele gradering
Beste besluit van hele "trip".
T G B - Jul 2019
Algehele gradering
Interessant.
Namgate Gastehuis en Slaghuis se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering TG...dis altyd lekker om te weet waar jy kan verbeter.
Ons volle selfsorg- kamers is op die grondvloer met alle benodighede en buite braaifasiliteite. Vra gerus as julle weet verbykom vir een van hulle...tot weersiens.
Vriendelike groete,
Margaret en Marisa
Elizma A - Jun 2019
Algehele gradering
Uitstekend.
Namgate Gastehuis en Slaghuis se terugvoer
Hi Elizma,
Baie dankie vir die terugvoering, julle het dit vir ons ook lekker gemaak en sal julle graag weer wil ontvang. Voorspoed en gesondheid vir julle toegewens.
Vriendelike groete,
Margaret
Johann K - Jun 2019
Algehele gradering
Ongelooflike vriendelike gasheer en gasvrou met uitstekende kos en verblyf.
Lees meerNamgate Gastehuis en Slaghuis se terugvoer
Baie dankie aan die Klint egpaar, julle het ons soos ou vriende laat voel.
Dit was heerlik om julle met die terugkom te ontvang en saam met julle, julle wedervaringe te kon deel.
Baie dankie vir die positiewe terugvoering en sien uit om julle weer te ontvang vir n lekker kuier.
Seenwense ook vir die "onbaatsugtige" liefdeswerk waarmee julle besig is.
Liefdegroete,
Margaret en Kobus
Lp M - Jun 2019
Algehele gradering
Vriendelike diens, baie lekker kookkos, beste slaghuis.
Namgate Gastehuis en Slaghuis se terugvoer
Baie dankie LP, was lekker om julle te ontvang, sien julle weer!
Eike W - Mei 2019
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Namgate Gastehuis en Slaghuis se terugvoer
Hi Eike,
Baie dankie vir die positiewe terugvoering, julle is altyd weer welkom hier by ons.
Simon B - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie gasvrye mense wat jou dadelik tuis laat voel.
Namgate Gastehuis en Slaghuis se terugvoer
Baie dankie Simon, waardeer jou terugvoering, ons geniet self sulke kuiers.
Vriendelike groete,
Margaret
Jasper M - Mrt 2019
Algehele gradering
Pragtige, rustige omgewing.
Namgate Gastehuis en Slaghuis se terugvoer
Baie dankie Jasper, ek waardeer jou terugvoering. Volgende keer sit ons saam om die braaivleisvuurtjie met 'n Suide-tjoppie.
Vreugdevolle dag vir julle
Daniel N - Nov 2018
Algehele gradering
Plaasgevoel.
Namgate Gastehuis en Slaghuis se terugvoer
Baie dankie Daniel, die vleiende resensie word baie waardeer. Lekker mense, maak lekker gaste en so word "vreemdes", bekendes. Seenwense vir julle oor hierdie Kerstyd en voorspoedige 2019. Vreugde en vriendelike groete Margaret.
Friedrich G - Aug 2018
Algehele gradering
Heerlike, gasvrye, hartlike warm veblyf, mense-mense wat ons laat voel het ons hoort daar.
Lees meerNamgate Gastehuis en Slaghuis se terugvoer
Hi Friedrich,
Baie dankie vir die mooi terugvoering.
Ons waardeer dit vreeslik.
Was so lekker om julle hier by ons te hê.
Namgate Groete.
Ignes I - Aug 2018
Algehele gradering
Baie gesellige verblyf.
Namgate Gastehuis en Slaghuis se terugvoer
Baie dankie Ignes.
Ons waardeer die terugvoering.
Vriendelike groete
Gerrit D - Aug 2018
Algehele gradering
Namibiese gasvryheid op sy beste.
Namgate Gastehuis en Slaghuis se terugvoer
Gerrit, baie dankie vir julle kompliment. Dit bly 'n voorreg om sulke gaste soos julle te ontvang.
Jd M - Jul 2018
Algehele gradering
Baie aangename mense en ons sal weer daar tuisgaan.
Namgate Gastehuis en Slaghuis se terugvoer
Baie dankie Niel. Bly julle het lekker gekuier en is altyd welkom.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 31 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: B1, Grunau, 0000, Karas