Namgate Gastehuis en Slaghuis
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 31 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: B1, Grunau, 0000, Karas
- Vanaf R880 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Grunau Namgate Gastehuis is op die plaas Blanksdam, 5 km Suid van Grunau op die B1 geleë.
Die gastehuis is in 2001 gebou en bied verskeie verblyfopsies soos gastekamers en selfsorg-eenhede. Ontbyt en aandete is beskikbaar op versoek.
Addisionele geriewe sluit ’n vrieskas, braaigeriewe, ’n kroeg, eetarea, konferensiegeriewe in. Daar is selfoonopvangs, WiFi en volledige Nampower-elektrisiteit op die plaas.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Witborde
- Internet
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Wilmari Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 36
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- B1, Grunau, 0000, Karas
- Gaste dink Namgate Gastehuis en Slaghuis het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 31 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: B1, Grunau, 0000, Karas