Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Namibia Holiday Retreat Self-catering Accommodation

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenheid 2, Praia Da Lagosta, Longshore Street, Langstrand, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 300 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Namibia Holiday Retreat Self-catering Accommodation bied gerieflike verblyf in 'n drieslaapkamerhuis met 'n see-uitsig. Dié kompleks skuil tussen die Atlantiese Oseaan aan die een kant en sandduine aan die ander kant in Langstrand, Namibië.

Dié huis beskik oor 3 kamers en het slaapplek vir 6 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die ander slaapkamers het 2 enkelbeddens. Die badkamers het baddens en/of storte. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, stoof en mikrogolf. Die oopplan-leefarea sluit 'n etenstafel met stoele in en die sitarea het 'n TV met Showmax-kanale. WiFi is beskikbaar.

Die kompleks is oorkant die strand waar gaste die sonsondergang kan bewonder en kyk hoe dolfyne in die branders baljaar. Ongelukkig word geen troeteldiere op die perseel toegelaat nie.

Slaapplek

’n Bespreking by Namibia Holiday Retreat Self-catering Accommodation sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 3 resensies vir Namibia Holiday Retreat Self-catering Accommodation
Netheid
4.3/5
Diens
3.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Alexander Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 4

Ligging

  • Eenheid 2, Praia Da Lagosta, Longshore Street, Langstrand, 0000, Erongo
  • Gaste dink Namibia Holiday Retreat Self-catering Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 300
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenheid 2, Praia Da Lagosta, Longshore Street, Langstrand, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2fbe9f89da65e84f10512da16c5a1347d5c1d38b987f49cfb55d5a46882f216ace4b0dd99fbcdce66b540cf12fdd0b5b5b06?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 Unit 2 Praia Da Lagosta Longshore Street 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.82621192409 14.542804771945
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem