Naos Farm Stay
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 7 mense
-
Inkloktyd: 09:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: D1282 Naos, Naos, Windhoek, 0000, Khomas
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 500 per nag (plek vir 7)
Beskrywing
Naos Farm Stay is 'n lieflike selfsorgplaashuis aan die voet van die berg, wat met 'n pragtige berguitsig en 'n rustige omgewing spog. Dit is ideaal vir die hele gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n afgesonderde vakansie in Naos, Namibië.
Die smaakvolle plaashuis bied slaapplek aan 7 volwassenes en 1 kind en beskik oor 4 slaapkamers en 'n badkamer. Die eerste en tweede slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n enkelbed en nog 'n enkelbed wat slegs vir 'n kind geskik is. Die laaste slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste deel 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n gastetoilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea beskik oor 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel vir 6 en die sitarea het gemaklike sitplek en 'n koffietafel. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n stoep met 'n eetarea en 'n pragtige uitsig op die berg en oor die omliggende vallei. Daar is ook braaigeriewe, 'n privaat swembad en 'n oulike tuin wat ideaal is vir pieknieks. Aktiwiteite in die omgewing sluit wildkyk, bergfietsry, voetslaan, swem en fietsry in.
Slaapplek
’n Bespreking by Naos Farm Stay sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Waaier
- Kaggel
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Ligging
- D1282 Naos, Naos, Windhoek, 0000, Khomas
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 mense
-
Inkloktyd: 09:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: D1282 Naos, Naos, Windhoek, 0000, Khomas
- Alle ouderdomme is welkom