Nardouw
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nardouw-plaas, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Nardouw is 'n unieke selfsorgkothuis tussen die rotse, met 'n pragtige berguitsig aan die noordelike rand van die Sederberge. Die kothuis is ideaal vir 'n paartjie of 'n enkelreisiger wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Die kothuis het 'n oopplan-uitleg wat oor 'n slaapkamer en 'n kombuisie beskik. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en gaste het toegang tot 'n aparte buitetoilet en -stort.
Die kombuisie is met 'n tweeplaatgasstoof, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Braaigeriewe is ook beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Nardouw sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Fietsry
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Stoof
Ligging
- Nardouw-plaas, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nardouw-plaas, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18