Nare Bush Cabin
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Michal Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 9 maande
Opsomming van Resensie
Willene D - Jan 2024
Algehele gradering
Jy word deel van die natuur. Amazing plek.
Lees meerNare Bush Cabin se terugvoer
Dankie, Willene. Ons is bly jy het jou verblyf geniet!
Refilwe K - Des 2023
Algehele gradering
Fine.
Hennie G - Sep 2023
Algehele gradering
Baie mooi bos en rustig privaat.
Nare Bush Cabin se terugvoer
Baie dankie Hennie, ons is baie bly jy het jou verblyf geniet en dit was 'n plesier om jou by Nare Bush Cabin te kon hê. Ons hoop jy kan weer kom kuier!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bee Eater-rylaan 99, Buffelspoort, 0350, Noordwes