Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nathi Guest House

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lisa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir Nathi Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.7/5
Daniel O - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel O
Gesin met klein kinders

Fantastiese blyplek.

Ek moet sê ek is iemand wat baie krities is en ek verwag wat ek sien soos geadverteer. Hierdie blyplek was soos geadverteer en meer. Dit is 'n lieflike losstaande eenheid met alles wat jy nodig het. Alles werk en ek het regtig geen kritiek nie. Die slaapkamers is groot met spasie. Vol DStv as jy wil TV kyk, maar die diere kom tot by die stoep en dit is beter as TV. Swembad en groot onderdakstoep. Alles was net reg. Ons gasvrou, Lisa, is baie aangenaam en verwelkom ons met wyn vir die dames en koue biere vir die mans. Ons was aangenaam verras. Word hoogs aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizette E - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Lizette E
Gesin met klein kinders

Lekker huis en vriendelike diens.

Sal weer gaan as die swembad 'n seiltjie ophet - heeltemal oop en onveilig vir kindertjies én diere. Die kamers is baie lig snags, sal beslis gordyne wat lig uitblok aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizette K - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette K
Gesin met klein kinders

Fantastic, peaceful.

We enjoyed ourselves. So peaceful and Lisa is so welcoming. Fantastic place to stay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R3 550
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 550
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R3 550
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naboomstraat 3261, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA040tld4CVkuzFppIq0IIFOgw1XMpOjaTmSA5UqpEwdeg6s8oEe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 550 per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 3261 Naboom Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.334669 31.80575
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem