Nations Lodge
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Martinstraat 10, Bloemspruit, Bloemfontein, 9364, Vrystaat
- Vanaf R640 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Nations Lodge is slegs 3 km vanaf die Bram Fisher Lughawe op Bloemfontein geleë en kyk uit oor 'n pragtige Vrystaatse plantasie.
Ons bied luukse akkommodasie in 3 dubbelkamers/kamers met twee enkelbeddens en daar is ook 1 familiekamer. Ons tariewe is baie bekostigbaar en ons bied ook veilige parkeerplek aan gaste.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Liza Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 30
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Martinstraat 10, Bloemspruit, Bloemfontein, 9364, Vrystaat
- Gaste dink Nations Lodge het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Bloemfontein Vrystaat
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Martinstraat 10, Bloemspruit, Bloemfontein, 9364, Vrystaat