Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Natspat 20

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lilliecrona Boulevard, Natspat, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Natspat 20 is in Manaba Beach en bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n gemeubileerde tweeslaapkamerwoonstel in 'n gesinsvakansiekompleks oorkant die strand.

Die woonstel bied gedeeltelike see-uitsigte van die balkon af en bestaan uit 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -sitkamerarea. Die hoofslaapkamer bestaan uit 'n koningingrootte-bed met 'n en suite-badkamer en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Albei die kamers het lugversorging. Die tweede slaapkamer het toegang tot 'n tweede badkamer met 'n bad en 'n stort. In die sitkamer is daar 2 slaapbanke en die kombuis is toegerus met 'n mikrogolf, 'n yskas, oond en stoof, asook 'n ontbyttoonbank. Die kombuis is ook toegerus met 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien.

Die sitkamer het 'n TV met volledige DStv en lei na 'n stoep met buitemeubels en braaigeriewe. Gaste is welkom om van die volledig omheinde swembad in die kompleks gebruik te maak en hulle het ook toegang tot onderdakparkeerplek vir 1 kar en 'n oop-parkeerplek vir 'n tweede kar. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hulle eie strandhanddoeke saambring. Skoonmaakdienste kan teen 'n ekstra koste gereël word. Rook is verbode in die woonstel.

Die kompleks is gerieflik geleë en binne loopafstand van 2 hoofstrande met lewensredders en 'n getypoel. Gaste kan naby die Orange Rocks of Shad Bay visvang, asook die dassies op die rotse voer terwyl jy na skulpe, krappe en klein vissies soek.

Slaapplek

’n Bespreking by Natspat 20 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kinderbank vir 1
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xKinderbank vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 10 resensies vir Natspat 20
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Elaine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Jaar gelys 7

Ligging

  • Lilliecrona Boulevard, Natspat, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Natspat 20 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lilliecrona Boulevard, Natspat, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRhMDY0YjY4LTExOTktNDAwNy1hY2Y0LTQ2N2IwMDliODYwOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 Lilliecrona Boulevard Natspat, Manaba Beach 4276 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.851524235525 30.385625046558
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem