Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Natspat 20

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Elaine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 10 resensies vir Natspat 20
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5
Sunette R - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunette R
Gesin met tieners

Lekker plek.

Veilig en'n baie lekker plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Natspat 20 se terugvoer

Ek is baie bly julle het die verblyf geniet. Ons hoop om julle gou weer terug te ontvang.

Natspat 20
Yolanda S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yolanda S
Gesin met tieners

Lekker gebly en see uitsig geniet.

Dis lekker om die see vanaf die kombuis te kan sien. My seun het pragtige foto's van die sonsopkoms vanaf die balkon geneem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Natspat 20 se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Die seeuitsige en maanopkoms oor die see is die beste. Sien uit daarna om julle terug te ontvang

Natspat 20
Roland L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Roland L
Gesin met tieners

Lekker.

Het lekker gebly, maar die badkamers kan beter. Die stort het nie te goed gelyk nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Patricia V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patricia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was peaceful.

I would stay there again very nice place has a great view very peaceful and the accommodation was very clean and neat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marina L - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese see-uitsig reg langs die strand.

Lekker veilige kompleks met baie vriendelike mense. Reg langs die see en ideaal vir iemand wat lief is vir stap, hardloop of fietsry. Baie rustige area en gerieflik ingerig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanette B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette B
Gesin met tieners

Baie lekker gebly - pragtige see-uitsig en ligging.

Baie aangename en netjiese verblyf, goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nerusha N - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nerusha N
Gesin met klein kinders

Very beautiful, relaxing.

We really enjoyed our stay. Loved the place. Very safe and secure with the beach right across the road. very good for whale and dolphin watches. Enjoyed the early morning walks on the beach.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Natspat 20 se terugvoer

Hi Nerusha,
Glad you and your family enjoyed your stay. The view from the stoep is always great, especially when the whales and dolphins play close by. The small secluded beach across the street is also amazing and the kids can play safely. Hope to see you back soon.

Natspat 20
Hennie S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie S
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly met pragtige see-uitsig met walvisse wat spring.

Dis lekker om vanaf die kombuis, kamer en stoep die see te kon sien. Sou graag vir altyd daar wou bly. Alles is daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon B - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deon B
Gesin met tieners

Die eenheid was baie netjies.

Ons het die verblyf geniet. Die strand was skoon en almal het hulself geniet. Ons het dit klaar aanbeveel by werksmense en vriende.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frans S - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Frans S
Gesin met tieners

Netjies en gerieflik.

Baie aangename verblyf, goeie waarde vir geld en alles netjies met al die geriewe wat nodig is. Daar moes net kluissleutel gewees het sodat mens nie altyd saam moes dra nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Natspat 20 se terugvoer

Hallo Frans,
Baie dankie vir jou terugvoer. Daar is veronderstel om 'n kluissleutel aan die bos te wees. Ek sal dit opneem met die skoonmaakagentskap wat die sleutels hanteer.
Jammer vir die ongerief.
Vriendelike groete,
Elaine.

Natspat 20
Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lilliecrona Boulevard, Natspat, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRhMDY0YjY4LTExOTktNDAwNy1hY2Y0LTQ2N2IwMDliODYwOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 Lilliecrona Boulevard Natspat, Manaba Beach 4276 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.851524235525 30.385625046558
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem