+17
Selfsorg in Bettysbaai

Nature's Nest

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Santie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Lieflike netjiese plek met stunning view. Het heerlik gebly. Alle bykomstighede is daar om 'n mens se verblyf gerieflik te maak. Gasheer is baie vriendelik en behulpsaam. Sal vir seker weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharon D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Fabulous in every way! Relaxing and enjoyable. Hosts were warm and welcoming and accommodation was pristine and tasteful with pretty finishing touches.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ricardo G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Fantastic hospitality! The accommodation is modern and neat and the decor is great. The hosts were absolutely fantastic and very accommodating. My wife and I will definitely stay here when we are in Bettys Bay again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johny F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Always a great stay, I love staying at Natures Nest, especially the evening sound. Always a great stay, I love staying at Natures Nest, especially the evening sound of nature you fall asleep to, either the waterfall behind you on the mountain or the sound of the waves all night. Amazing! The bonus is that the place is always clean and Hendrik is always friendly with great communication. Love his place. Recommend it 300% for sure.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ismile B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Was beslis die moeite werd. Ons kom weer. Baie lekker. Netjies, stil en veilig. Alles wat jy nodig het, is tot jou beskikking. Wonderlike ontvangs en gasvryheid. Awesome!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Warren S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Perfekte wegbreek. Ons het dit baie geniet. Alles was perfek en sal definitief weer teruggaan - hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bianca G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Ek sal Nature's Nest hoogs aanbeveel, alles was perfek. Dankie! Ons het baie lekker gebly. Dit is pragtig en die gasheer is baie vriendelik. Jy is teen die berg en kan die see hoor in die aand. Alles was perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dedré U
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Só lekker gebly, so skoon en so netjies! Ons het so lekker gebly en geslaap! Dit is 'n pragtige plek, baie skoon en netjies. Ons sal beslis weer hier kom slaap! Hendrik en sy vrou is baie aangename mense!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Teresa R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Rustig, ontspanne en 'n verkwikking vir die siel. Sal definitief weer gaan. Baie lekker gebly. Alles is gerieflik en wat mens benodig. Die woonstel is ruim, prakties ingerig. Ideaal vir 2 persone. Alles soos op foto's is daar en nog meer. Regtig waarde vir geld. Die seaview is ook uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Relaxing, beautiful and comfortable. Natures Nest is a beautiful apartment that is just perfect for a relaxing getaway. Tastefully furnished and decorated, with every window giving you spectacular views of the mountain and the ocean. The hosts are just wonderful and made us feel very welcome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Hendrik Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 10 maande

Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)
Bespreek

2639 Pipe Road, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA60f8e95e8173bbb67f5a868c0b614709061dea080f784f30fdee2f159d803273390b3bc38fb2affc7c9b5810487c558a51dd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 2639 Pipe Road Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.354412196187 18.902644586738
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang