Nature’s Treat
4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - On Park Century Boulevard, Century City, Cape Town, 8001, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Geleë in die lewendige Century City, bied Nature’s Treat sjiek akkommodasie binne loopafstand van Canal Walk Winkelsentrum.
Die woonstel bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers, elk gemeubileer met 'n koningingrootte bed. Beide kamers het en suite-badkamers met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne, badhanddoeke en seep word voorsien.
Die oopplan-leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis in met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Opwaskamer met 'n wasmasjien en skottelgoedwasser is ook beskikbaar. Die kombuis lei na 'n eetkamertafel met 4 sitplekke en 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n muurgemonteerde TV. Gratis WiFi word voorsien.
Buite het gaste toegang tot 'n privaat tuin en veilige parkering. Intaka-eiland is 2 km weg, terwyl Woodbridge Island-strand 4.9 km van die eiendom af is.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.9/5
Top Host Geverifieer
Eiendomme 39
Resensies 24
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- On Park Century Boulevard, Century City, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
On Park Century Boulevard, Century City, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang