6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Instagram
- 308 10th Street, Hermanus, 7200, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Nautilus is naby Grotto-strand geleë en bied 'n ligte, helder strandhuis-atmosfeer.
Dié huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 smaakvol versierde en suite-slaapkamers wat elk 'n koningingrootte-bed het. Die hoofslaapkamer op die boonste verdieping spog met pragtige uitsigte oor die see en op die berge vanaf die privaat balkon. Die 2 anneks-slaapkamers het toegang tot die stoep met 'n uitsig oor die swembad. Die moderne en suite-badkamers het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Skoon linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea het 'n volledig toegeruste kombuis, eetarea en 'n sitarea. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, 'n induksieplaat, 'n elektriese oond, 'n mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Verder is daar ook 'n ysmasjien, 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër in die motorhuis beskikbaar. Die aangrensende eetarea het 'n etenstafel met stoele en lei na die sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is 'n lessenaar op die boonste verdieping. Hierdie sonkrag-aangedrewe huis het 'n omsetter en rugsteunbatterystelsel vir kragonderbrekings.
Buite is daar baie vermaakplek en 'n privaat binnehof met 'n sonverhitte swembad. Gaste kan ook die gas- en houtvuurbraai gebruik en al fresco-etes geniet. Veilige parkeerplek is vir 2 motors beskikbaar. Die verblyf het 'n alarmstelsel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Corné Geverifieer
Eiendomme 53
Resensies 48
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 308 10th Street, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink Nautilus het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
308 10th Street, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang