LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ndegi Ranch | LekkeSlaap
+9

Ndegi Ranch

4 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Oliefantshoek Plaas, Naboomspruit, 0560, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Ndegi Ranch is in 'n rustige bosveld-omgewing geleë op 'n plaas naby Mookgophong. Besienswaardighede in dié area sluit die Euphoria-gholflandgoed, Nylsvley Natuurreservaat, Mokopane-biodiversiteitsentrum en Palala-renosterbewarea in.

Verblyf word aangebied in 6 selfsorg-chalets. Elke chalet het 2 slaapkamers met 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens in elk, 1 badkamer met 'n stort en 'n kombuis wat ten volle toegerus is. Dié eenhede het slaapplek vir 4 gaste, maar 2 ekstra gaste kan teen ekstra kostes geakkommodeer word.

Ander geriewe sluit 'n braai-area, gemeenskaplike swembad, en konferensiegeriewe in.

Verder is daar verskeie ander doendinge wat gaste op die plaas kan geniet, byvoorbeeld swem, voëlkyk en fietsry. Wildritte en perdry is slegs beskikbaar op versoek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Witborde
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 4 resensies vir Ndegi Ranch
Netheid
4.3/5
Diens
3.3/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Oliefantshoek Plaas, Naboomspruit, 0560, Limpopo
  • Gaste dink Ndegi Ranch het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Oliefantshoek Plaas, Naboomspruit, 0560, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQyYTljOWUxLWU4NjYtNDQwNS1hN2Y5LTA0OWUwNzVmOGRhYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (plek vir 4) 4 5 1 4 Farm Oliefantshoek Naboomspruit 0560 Limpopo 086 999 0018 14:00-20:00 12:00 -24.464296 28.838452
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!