Ndhovu Safari Lodge
- Kapasiteit: 39 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mahangu Nasionale Park, Caprivi, 0000, Kavango Oos
- Geen kinders onder 4
- Vanaf R480 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Ndhovu Safari Lodge is aan die westelike oewer van die Okavangorivier en kyk uit oor die bekende Caprivi Wildpark wat intussen tot Bwabwata Nasionale Park herdoop is.
Verblyf is beskikbaar in 10 struktuurtente, 'n huisboot en 'n privaat kampterrein.
Al die tente is langs die rivier geanker met sy eie en suite-badkamer en 'n uitsig oor die rivier van die bed af. Die privaat kampterrein kan tot 15 gaste akkommodeer en is langs die rivier onder skadubome.
Die swembad is omring deur 'n groot grasperk en inheemse bome. Die pragtige grasdak-lapa het 'n kroeg en houtdek met 'n uitsig oor die rivier waar olifante en seekoeie kom besoek aflê. Hier kan gaste wild- en voëlkyk, en skemerkelkies of maaltye geniet.
Ndhovu Safari Lodge bied bootvaarte langs die grens van die Caprivi Nasionale Wildpark wat die geleentheid bied om olifante, buffels en krokodille te sien. Voëlspesies wat gesien kan word sluit die witrugnagreier en dalk ook die visuil in.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Wildkyk
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Suzanne Geverifieer
Eiendomme 20
Resensies 42
Jaar gelys 6
Ligging
- Mahangu Nasionale Park, Caprivi, 0000, Kavango Oos
- Gaste dink Ndhovu Safari Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Kavango Oos Namibië
- Kapasiteit: 39 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mahangu Nasionale Park, Caprivi, 0000, Kavango Oos
- Geen kinders onder 4