20% af Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 1 Jun 2020 tot 31 Jul 2020.
Panorama-roete Akkommodasie by Ndhula Luxury Tented Lodge | LekkeSlaap
+14
+14

Ndhula Luxury Tented Lodge

Lodge
  • Winteraanbod - Kry 20% af
  • Vanaf R1 750 R1 400 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 60 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Likweti Bosveldlandgoed, Curlews-pad, Witrivier, 1240, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 4

Beskrywing

Ndhula Luxury Tented Lodge is in Mpumalanga se Laeveld geleë. Dié lodge bied ‘n lieflike uitsig op die berge en oor die omliggende valleie.

Verblyf word in 26 permatente op ‘n houtdek wat 50 m² groot is gebied. Dis ideaal vir ‘n romantiese wegbreek. Elke tent het ook ‘n en suite-badkamer met ‘n stort, dubbelwasbak en ‘n toilet.

Daar is stoepmeubels op die dek vanwaar gaste die uitsig kan bewonder.

Die hoof-lodge het ‘n kroeg en swembad. Daar is ook ‘n restaurant op die perseel.

Komplimentêre WiFi is beskikbaar.

Doendinge in die omgewing sluit voetslaan, bergfietsry, fotografie en besigtigingstoere in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Likweti Bosveldlandgoed, Curlews-pad, Witrivier, 1240, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 750
Vanaf R1 400
per nag (vir 2 persone)

Sien meer verblyf in

Panorama-roete Mpumalanga
was R1 750
Vanaf R1 400
per nag (vir 2 persone)
was R1 750
Vanaf R1 400
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 60 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Likweti Bosveldlandgoed, Curlews-pad, Witrivier, 1240, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 4
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjPAg92iCiHd7semdhWkyKWpEvO9tN68MKBKBZRFjnPAQ4OZufg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 750, nou Vanaf R1 400  per nag (plek vir 2) Likweti Bushveld Estate Curlews Road 1240 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -25.3880877 31.056127
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za