- Kapasiteit: 22 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hornbillstraat 153, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 530 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Ndiza Lodge en Cabanas is in St Lucia in KwaZulu-Natal. Die lodge het 'n houtdek wat uitsigte oor die see en 'n gedeelte van die bekende Lake St Lucia bied.
Die verblyf bestaan uit 4 volledig toegeruste eenhede waarvan 3 slaapplek aan 4 gaste bied en die ander een vir 2 gaste. Die lodge bied 4 goed toegeruste, en suite-badkamers.
Ndiza Lodge het 'n swembad en lapa met 'n braai-area en daar is ook 'n paadjie wa na 'n dek lei tot in die vleiande vir die voëlliefhebbers. Die lodge kan klein funksies reël onder meer troues en verjaarsdae.
KwaZulu-Natal bied verskeie doendinge onder meer die plaaslike natuurreservate, wildparke, strande en gholf. Ndiza is ideaal geleë en bied maklike toegang tot plaaslike restaurante, supermarkte en die res van die dorp.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- DVD-speler
- Blaaibord
- Witborde
- Skuifie-projektor
- Televisie
- Videospeler
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Hornbillstraat 153, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Ndiza Lodge and Cabanas het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in St. Lucia-riviermonding Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 22 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hornbillstraat 153, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom