Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ndlovu Guesthouse Northam

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 25 mense
  • Inkloktyd: 11:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 36 Wildebeeslaagte, Northam, 0360, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Ndlovu Guesthouse is in die hartjie van die bosveld in Northam, Limpopo geleë en bied gerieflike verblyf aan sake- en enkelreisigers.

Verblyf word in 20 kamers gebied wat elk slaapplek vir 1 tot 3 gaste het. Die slaapkamers het 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kamers is met 'n yskassie, mikrogolf, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gratis WiFi is beskikbaar. Die skuifdeure lei na 'n onderdakstoep met 'n klein etenstafel en stoele. Gaste kan in die gemeenskaplike swembad afkoel of by die gemeenskaplike boma rondom die vuurput kuier. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Alle Etes Ingesluit
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Plot 36 Wildebeeslaagte, Northam, 0360, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 25 mense
  • Inkloktyd: 11:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 36 Wildebeeslaagte, Northam, 0360, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe2eb886896e05fc0928ca60b23b2c3a2996a6cbd79a936c3d60fe43849540769f9cdce829266a0422b7b1251ee934b5864f3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) Plot 36 Wildebeeslaagte Northam 0360 Limpopo 021 201 8901 11:00-23:00 10:00 -24.976408428961 27.237546731941
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem